Hallo Almal,
Soos ek hier op Stellenbosch sit en uit die venster kyk, sien ek duidelik hoe die front inbeweeg. Na oorweging en die uitslae van twee weervoorspellings webtuistes dat dit Saterdag by Botrivier gaan reën en dat daar onttrekkings van stappers is, het ek besluit dat die stap vir more gekanselleer is. Jammer om dit te doen maar liewers die reën as sonskyn vir ons damme.
Ek sal die plaaseinaar vannaand bel.
Dankie vir die wat my gekontak het, ek waardeur dit.
Tot ‘n volgende keer….onthou die lys van stappe wat Joan aan ons gestuur het vir ander stappe.
Ivan.
Emeritus Professor Ivan Robert Green
Department of Chemistry and Polymer Science
De Beers Chemistry Building
University of Stellenbosch
P/Bag X1
Matieland
Stellenbosch
7600
Cell: +27(0)21-0748987787
Home: +27 (0)21-9191681
Dankie Ivan. Ek stem saam met die besluit. Ons kan dit op ‘n ander geleentheid stap.
Groete
Mariana
*******************************************
Mariana Delport
DEDT registered Cultural and FGASA Level 2 Field Guide,
Tel.: +27 21 919 2282
Mobile : +27 82 460 4847
E-mail : m...@cape-ecotours.co.za
Web : www.cape-ecotours.co.za
Facebook : http://www.facebook.com/mariana.delport
From: stellenber...@googlegroups.com <stellenber...@googlegroups.com> On Behalf Of Green, IR, Prof [i...@sun.ac.za]
Sent: 22 June 2018 02:04 PM
To: Stellenberg Stappers Google Groep (stellenber...@googlegroups.com) <stellenber...@googlegroups.com>
Subject: {Stellenberg Stappers} Rooiheuwilstap 23 Junie Gekanselleer
Hallo Almal,
Soos ek hier op Stellenbosch sit en uit die venster kyk, sien ek duidelik hoe die front inbeweeg. Na oorweging en die uitslae van twee weervoorspellings webtuistes dat dit Saterdag by Botrivier gaan reën en dat daar onttrekkings van stappers is, het ek besluit dat die stap vir more gekanselleer is. Jammer om dit te doen maar liewers die reën as sonskyn vir ons damme.
Ek sal die plaaseinaar vannaand bel.
Dankie vir die wat my gekontak het, ek waardeur dit.
Tot ‘n volgende keer….onthou die lys van stappe wat Joan aan ons gestuur het vir ander stappe.
Ivan.
Emeritus Professor Ivan Robert Green
Department of Chemistry and Polymer Science
De Beers Chemistry Building
University of Stellenbosch
P/Bag X1
Matieland
Stellenbosch
7600
Cell: +27(0)21-0748987787
Home: +27 (0)21-9191681
The integrity and confidentiality of this email is governed by these terms. Disclaimer
Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings gereël. Vrywaringsklousule
--
Jy het hierdie boodskap ontvang omdat jy ‘n lid is van die Google Groep "Stellenberg Stappers" .
Indien iemand by die groep wil aansluit, stuur ‘n e-pos aan stellenberg-sta...@googlegroups.com
As jy die groep wil verlaat, stuur ‘n e-pos aan stellenberg-stap...@googlegroups.com
Vir meer opsies, besoek die groep by http://groups.google.com/group/stellenberg-stappers?hl=af
---
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "Stellenberg Stappers" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to stellenberg-stap...@googlegroups.com.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.
More Leona,
Mariana het al seker jou laat weet dat ons groep het agv die aanvalle op stappers besluit om by groter stapgroeppe aan te sluit en by hulle program inte val. Elke person moet dus sy eie besluit neem van watter groep hy/sy will aansluit. Die detail van die groeppe kry jy in die Tygerberger koerant omtrent op die middle bladsye.
Beste,
Ivan.
From: Leona Neethling <leona.n...@sintrex.com>
Sent: Monday, 11 March 2019 1:19 PM
To: m...@cape-ecotours.co.za
Cc: Green, IR, Prof [i...@sun.ac.za] <i...@sun.ac.za>; stellenberg-stappers <stellenber...@googlegroups.com>; Leona Neethling <leona.n...@sintrex.com>
Subject: Re: {Stellenberg Stappers} Rooiheuwilstap 23 Junie Gekanselleer
Hello
Kan ek asb weer julle emails kry oor stap - dankie