Welkom by Stellenberg Stappers se Google groep. Stellenberg
Stappers is 'n groep mense van die noordelike voorstede van Kaapstad (maar nie
beperk tot hierdie omgewing nie), wat lief is vir die buitelug en die natuur,
en graag in 'n groep wil stap saam met mense wat dieselfde belangstellings
deel.