Hallo stappers en welkom in 2018!
Iemand het gesê: “As jy ‘n droom of visie het vir een jaar, plant koring; as jou droom groter is en oor tien jaar strek, plant bome. As jy van ‘n leeftyd praat, kweek mense.”
Ek heg die program aan vir die eerste helfte van die jaar sodat julle solank die datums kan dagboek. Daar is nog inligting wat kort wat op 'n latere stadium deurgegee sal word.
Ons eerste stap vir 2018 is 'n swemstap by Elandsrivier wat begin by die tolhek (ou Du Toitskloof pas) en aan ons bekend is. Ons kom soos gewoonlik weer om 07h00 by Stellenberg kerk bymekaar en kan dan reel vir saamry geleenthede.
Wat bring ek saam? Genoeg te ete en vloeistof, swemklere, beskerming teen son asook mediese fonds inligting en kontakpersoon

--
Jy het hierdie boodskap ontvang omdat jy ‘n lid is van die Google Groep "Stellenberg Stappers" .
Indien iemand by die groep wil aansluit, stuur ‘n e-pos aan stellenberg-stappers+subs...@googlegroups.com
As jy die groep wil verlaat, stuur ‘n e-pos aan stellenberg-stappers+unsub...@googlegroups.com
Vir meer opsies, besoek die groep by http://groups.google.com/group/stellenberg-stappers?hl=af
---
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "Stellenberg Stappers" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to stellenberg-stappers+unsub...@googlegroups.com.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.