Olifantsoog - 18 November 2017

7 views
Skip to first unread message

Joan Killian

unread,
Nov 9, 2017, 2:26:16 AM11/9/17
to stellenber...@googlegroups.com, brighti...@gmail.com
Beste stappers

Hiermee die inligting t.o.v ons volgende stap die 18de November'17

Ons stap Olifantsoog by Silwermyn.   Ons neem weer die Ou Kaapse weg en aan die bokant van Ou Kaapse weg gaan ons by hek 1 in (aan die regterkant).  Dit is egter 'n permit stap en ons moet eers permitte hier kry voordat ons verder inry en by die dam parkeer.   Die roete is 'n sirkelroete wat by die dam begin en ons opneem na Elephant's Eye.   Die varings in die dak van die grot gee 'n mistieke effek en dan het ons ook die uitsig oor die Kaapse Vlakte, Valsbaai en Constantia.   Ons kan ook Constantia piek insluit by stap indien tyd en energie dit toelaat!   Op Constantiaberg is die radar stasie wat tydens die 2de wêreldoorlog in gebruik was om skepe op te spoor langs die kus.    Die Elephant's eye is 'n baie gewilde stap en is 'n moet op elkeen se "bucket list".

Ons kom 07h00 by Stellenbergkerk bymekaar waar ons saamrygeleenthede sal reël.   Sorg vir genoeg te ete en drinke, veral water!!!   Ook die nodige t.o.v. veranderde weersomstandighede

Stapafstand:    nie seker
Gradering:    2B (mate van redelike fiksheid word verlang)
Ryafstand:   98km
Brandstofbydrae:   R50
Permit:   R50 - gratis met Wildcard
Admin koste:   R10

​Indien jy belangstel om saam te stap, kontak my gerus per epos of stuur 'n WhatsApp.








​Stap groete​


Joan Killian
Mobile:  084-504-6876




Joan Killian

unread,
Nov 16, 2017, 5:15:21 AM11/16/17
to stellenber...@googlegroups.com
Beste stappers

Sien onderstaande epos in verband met Saterdag se stap na Olifantsoog by Silwermyn.    Ons neem weer die Ou Kaapse weg en aan die bokant van Ou Kaapse weg gaan ons by hek 1 in (aan die regterkant).  Dit is 'n permit stap en ons moet die permit by die hek kry voordat ons verder inry en by die dam parkeer.   Die roete is 'n sirkelroete wat by die dam begin en ons opneem na Elephant's Eye.   Die varings in die dak van die grot gee 'n mistieke effek en dan het ons ook die uitsig oor die Kaapse Vlakte, Valsbaai en Constantia.   Ons kan ook Constantia piek insluit by stap indien tyd en energie dit toelaat!   Op Constantiaberg is die radar stasie wat tydens die 2de wêreldoorlog in gebruik was om skepe op te spoor langs die kus.    Die Elephant's eye is 'n baie gewilde stap en is 'n moet op elkeen se "bucket list".

Ons kom 07h00 by Stellenbergkerk bymekaar waar ons saamrygeleenthede sal reël.   Sorg vir genoeg te ete en drinke, veral water!!!   Ook die nodige t.o.v. veranderde weersomstandighede

Stapafstand:    nie seker
Gradering:    2B (mate van redelike fiksheid word verlang)
Ryafstand:   98km
Brandstofbydrae:   R50
Permit:   R50 - gratis met Wildcard
Admin koste:   R10

​Indien jy belangstel om saam te stap, kontak my gerus per epos of stuur 'n WhatsApp.



Joan Killian
Mobile:  084-504-6876





--
Jy het hierdie boodskap ontvang omdat jy ‘n lid is van die Google Groep "Stellenberg Stappers" .
 
Indien iemand by die groep wil aansluit, stuur ‘n e-pos aan stellenberg-stappers+subs...@googlegroups.com
As jy die groep wil verlaat, stuur ‘n e-pos aan stellenberg-stappers+unsub...@googlegroups.com
Vir meer opsies, besoek die groep by http://groups.google.com/group/stellenberg-stappers?hl=af
---
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "Stellenberg Stappers" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to stellenberg-stappers+unsub...@googlegroups.com.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.


Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages