Hallo Almal,
Onthou die volgende stap is hierdie Saterdag. Ek het alreeds die kennisgewing uitgestuur en kostes is op die program nl. Toegand R40.00 (by die hek betaalbaar),
Admin R10.00, brandstof R35.00.
Ons kry mekaar om 07h30 by die kerk.
Tot dusver het net Cecelia Monteith laat weet sy gaan saam.
Laat weet asb wie saamkom.
Hoop vir goeie weer.
Ivan.
Emeritus Professor Ivan R Green
Department of Chemistry and Polymer Science
University of Stellenbosch
Stellenbosch
7600
Cell : 0748987787
Home : 021-9191681
Welkom terug, Ivan. Ek stap Saterdag saam. Stappers, neem asb kennis dat jy nie die R40.00 toegangsgeld betaal nie as jy ‘n geldige WildCard het. Jy moet dit by die hek wys.
Sien julle Saterdag
Groete
Mariana
Mariana Delport
DEDT registered Cultural and FGASA Level 2 Field Guide,
Tel.: +27 21 919 2282
Mobile : +27 82 460 4847
E-mail : m...@cape-ecotours.co.za
Web : www.cape-ecotours.co.za
Facebook : http://www.facebook.com/mariana.delport
--
Jy het hierdie boodskap ontvang omdat jy ‘n lid is van die Google Groep "Stellenberg Stappers" .
Indien iemand by die groep wil aansluit, stuur ‘n e-pos aan stellenberg-sta...@googlegroups.com
As jy die groep wil verlaat, stuur ‘n e-pos aan stellenberg-stap...@googlegroups.com
Vir meer opsies, besoek die groep by http://groups.google.com/group/stellenberg-stappers?hl=af
---
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "Stellenberg Stappers" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to stellenberg-stap...@googlegroups.com.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.