Olive Glen - 2 Desember 2017

4 views
Skip to first unread message

Joan Killian

unread,
Aug 21, 2017, 8:07:25 AM8/21/17
to stellenber...@googlegroups.com
Beste Stappers

Ons laaste stap vir 2017 is die 2de Desember by Olive Glen Mountain Farm.

Ons plan om hierdie jaar iets heel anders doen as die vorige jare en hoop julle sal dit by jul program kan inpas.   Ek stuur die voorlopige kennisgewing vroeg uit sodat almal genoeg tyd het om dit te dagboek en dat ons die belangstelling kan toets.   Jaco gaan ons neem na Middagberg Piek en daarna gaan ons gesellig verkeer en vleis braai.   Sien inligting aangeheg

​​
Die koste vir die dag beloop soos volg:
Permit en gebruik van lapa:    
​  ​
R50
Brandstof donasie:                  R45
Admin fooi:                              R10

Laat weet asb vir my sou julle belangstel om deel te hê aan ons afsluiting dws braai en stap, of julle net die stap wil doen

Groete

Joan Killian
Mobile:  084-504-6876




Olive Glen_01.docx
Olive Glen_02.xls
OLIVE GLEN FARM NEW MAP 2017.pdf
olive glen mountain farm - Google Search.url

Joan Killian

unread,
Nov 20, 2017, 6:21:32 AM11/20/17
to stellenber...@googlegroups.com
Beste stappers

Sien epos hieronder wat ek uitgestuur het Augustus maand t.o.v ons afsluitings-stap by Olive Glen.  Inligting oor Olive Glen is aangeheg.

Daar was effense misverstaan t.o.v hierdie stap.   Dit is NIE 'n oornag stap nie.   Jaco gaan ons vat na Middelberg Piek, afstand is ± 10km en stap fiksheid is belangrik.

Ons kom weer 07h00 by Stellenbergkerk bymekaar om saamry geleenthede te reël.  Neem die nodige saam soos bv beskerming teen wind en son en dan ook genoeg water.

Die koste vir die dag beloop soos volg:
​​
Permit:    R50
Brandstof donasie:    R45
Admin fooi:       R10

T.o.v die braai:   bring eie stoele, eetgerei, hout en die nodige wat jy wil braai

Laat weet asb vir my per epos, WhatsApp (084-504-6876) wie stel belang om net die stap te doen en wie graag na die tyd wil braai.


Groete


Joan Killian
Mobile:  084-504-6876




Olive Glen_01.docx
OLIVE GLEN FARM NEW MAP 2017.pdf
olive glen mountain farm - Google Search.url
Olive Glen_02.xls

Joan Killian

unread,
Nov 29, 2017, 12:49:59 AM11/29/17
to stellenber...@googlegroups.com
Beste stappers

Net om almal te herinner aan ons afsluiting vir die jaar.   Dit sluit in die stap roete na Middelberg Piek by Olive glen en 'n braai na die stap.

Sien die nodige inligting hieronder wat ek die 20ste November aangestuur het asook die aangehegte inligting.

Ons kom 07h00 by Stellenberg kerk bymekaar om saamry geleenthede te reel.

Stap groete

--
Jy het hierdie boodskap ontvang omdat jy ‘n lid is van die Google Groep "Stellenberg Stappers" .
 
Indien iemand by die groep wil aansluit, stuur ‘n e-pos aan stellenberg-stappers+subs...@googlegroups.com
As jy die groep wil verlaat, stuur ‘n e-pos aan stellenberg-stappers+unsub...@googlegroups.com
Vir meer opsies, besoek die groep by http://groups.google.com/group/stellenberg-stappers?hl=af
---
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "Stellenberg Stappers" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to stellenberg-stappers+unsub...@googlegroups.com.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.

Olive Glen_01.docx
OLIVE GLEN FARM NEW MAP 2017.pdf
olive glen mountain farm - Google Search.url
Olive Glen_02.xls
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages