How will this work

2 views
Skip to first unread message

Pieter Strydom

unread,
Sep 2, 2008, 2:02:13 AM9/2/08
to rt...@googlegroups.com

Hi Marjo

 

Can you please explain how this feature will work?

 

Kind regards

 

 

Pieter Strydom

Financial Planner, BCom, AFP

FSB Licence nr: 8497

De Wet De Villiers Financial Services  Serious about your financial wellbeing 

cid:image003.gif@01C86808.BC44C630  +27 14 592 1077  | cid:image006.gif@01C86808.BC44C630  +27 14 594 9469 | cid:image004.jpg@01C86808.BC44C630 082 459 3003   | cid:image005.gif@01C86808.BC44C630  pmacstrydom
cid:image002.gif@01C86808.BC44C630  pie...@dwdv.co.za  |  cid:image007.gif@01C86808.BC44C630 www.dwdv.co.za 

 

image001.gif
image002.gif
image003.jpg
image004.gif
image005.gif
image006.gif

Nico

unread,
Sep 2, 2008, 6:28:09 AM9/2/08
to Rustenburg Marathon Club
Pieter ek dink ons moet net begin gesels, die res kom vanself.

On Sep 2, 8:02 am, "Pieter Strydom" <Pie...@dwdv.co.za> wrote:
> Hi Marjo
>
> Can you please explain how this feature will work?
>
> Kind regards
>
> Pieter Strydom
>
> Financial Planner, BCom, AFP
>
> FSB Licence nr: 8497
>
> De Wet De Villiers Financial Services  Serious about your financial
> wellbeing
>
>    +27 14 592 1077  |    +27 14 594 9469 |   082 459 3003   |  
> <skype:pmacstrydom?call>   pmacstrydom
>    pie...@dwdv.co.za  |    www.dwdv.co.za<http://www.dwdv.co.za/>  
>
>  image001.gif
> 1KViewDownload
>
>  image002.gif
> 1KViewDownload
>
>  image003.jpg
> < 1KViewDownload
>
>  image004.gif
> < 1KViewDownload
>
>  image005.gif
> < 1KViewDownload
>
>  image006.gif
> < 1KViewDownload

ojraM

unread,
Sep 7, 2008, 5:58:54 PM9/7/08
to Rustenburg Marathon Club
Ek sluit die epos in wat aan die hele klub gestuur is:

---------------------

Beste RMK Lid,

Jy het laas week n epos uitnodiging ontvang om deel te word van ons
Google Groups tuiste. Ek vermoed baie van ons het nie mooi verstaan
wat dit behels, wat moet ek doen en ook wat dit vir my beteken nie. Ek
gaan weer probeer!!

Kom ek beskryf eers die konsep.

Hierdie http://groups.google.com/group/rtbmc?hl=en is 'n forum waar
ons baie maklik kan kommunikeer. Almal in die wye wêreld kan ons forum
lees maar nie almal kan daar iets skryf nie. Net ons klub lede word
uitgenooi om deel te neem, so niemand anderste gaan ons daar pla nie.

Alle besprekings word gegroepeer onder die topic/discussion, dit kom
gewoonlik van jou epos se "subject" af.

Daar is twee maniere wat jy kan gebruik om die forum te lees en te
antwoord.

(1) Die maklikste is om direk na die web adress http://groups.google.com/group/rtbmc?hl=en
te gaan (maak nie saak watter internet browser jy gebruik nie), hier
sal jy dadelik ons naam en logo sien. Verder af in die bladsy sal jy
items soos "Discussions", "Members" en "Files" sien. "Discussions" is
waar jy kan betrokke raak... gaan lees gerus die items onder "10km by
Kloof", daar sal jy lees hoe vinning Nico 'n 10km kan hardloop. Kom
ons noem dit die "Web Manier".

(2) Die ander manier is om die "Invitation by email" te aanvaar en dan
kry jy elke "Discission" per email soos wat dit gebeur deur die dag.
Kom ons noem dit die "Epos Manier".

Kom ons kyk na voor en nadele van beide opsies.

Die "Epos Manier" is seker die maklikste, jy ontvang elke "Discussion"
per epos, selfs as iemand anderste bylas/reageer. Elke bespreking
beland in jou "inbox". Jy kan selfs nog na die http://groups.google.com/group/rtbmc?hl=en
navigeer, jy sal alles kan sien, maar jy sal nie daar en dan kan kies
om te "reply" nie. Jy sal daardie epos in jou inbox moet gaan opsoek
en dan van daaraf moet reply... Jy sal ook 'n nuwe bespreking kan
begin deur bloot net 'n epos na rt...@googlegroups.com te stuur,
onthou die "subject" van jou epos word die "Topic" onder die die
"Discussions".

Die "Web Manier", jy MOET 'n GMAIL "account" hê. Jy het nie een nie!
Eish, gaan dadelik na https://www.google.com/accounts/NewAccount en
skep vir jou 'n nuwe Google Account. Dis VERNIET, ek sê weer dis
verniet en jy kry net 7Gb spasie om jou eposse te bêre... Jy kan dit
doen in 5 minute ... flat. Goed nou verander die prentjie effe, jy was
uitgenooi op 'n ander epos adres as die nuwe een van Google se GMAIL.
Nou moet jy ons vra om weer genooi te word, hierdie keer met die GMAIL
adres as jou epos adres. Dit beteken jy gaan nog steeds die
"discussions" se eposse kry maar die keer in jou GMAIL inbox. Maar jy
sal ook direk op die web kan inlog en sommer daar en dan dit lees en
verander. Vir my is die voordeel dat jy kan eenmalig per dag/week die
forum online gaan lees en dan reageer soos dit jou pas. Die ander
voordeel met hierdie opsie is dat jy nog steeds die eposse ontvang, so
indien daar een opduik wat jou maak WIL reageer, kan jy dit daar en
dan doen deur net die epos te "reply", of dadelik op die web forum in
te log met jou GMAIL rekening en dan daar te reply. Dis jou keuse.
Indien hierdie opsie jou beter pas, stuur jou GMAIL account na
nico.st...@gmail.com pmac...@gmail.com (wie is dit gaan jy
vra... gaan kyk op die forum, die manne gebruik skuilname...)
marjo...@gmail.com . Een van ons drie sal jou epos beantwoord en
jou weer "Invite" met die nuwe GMAIL account...

Waarom sal jy dit wil doen? Goeie vraag!

1) Dit vergemaklik kommunikasie.
2) Jy kan enige onderwerp inisieër en so 'n lekker geselsie onder ons
hardloop groep kan begin.
3) Jy hoef nie almal se epos adresse te hê nie. Jou boodskap word na
die hele groep uitgesaai.
4) Ons kan makliker meer inligting deel
5) Ons kan vinnger 'n menigingspeiling verkry oor watter onderwerp
ookal...

Kom ek gee 'n paar voorbeelde van onderwerpe ...

1) Hoe laat en vêr hardloop ons hierdie sat?
2) Wanner verander die TimeTrial se tye?
3) Wie gaan vanmiddag die Timetrial hardloop
4) BRAAI vanaand na die TimeTrial
5) My regter kuit is seer (enige advies)
6) Ek hardloop tans 50km per week, is dit genoeg vir die Cape Odessy?

Dis nou eers genoeg. Maak nie saak watter opsie jy kies nie. Word deel
van hierdie forum, so sal jy ook meer uitvind wat is HOT or NOT in ons
klub...

Goete,

Marjo Kruger
082 455 7508
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages