MR Af?

12 views
Skip to first unread message

Barry Botha

unread,
Nov 27, 2014, 10:40:33 AM11/27/14
to ptawug-...@googlegroups.com
Naand mense,

Enige idee of updates oor die High Site wat af is?

Balu Bear

unread,
Nov 30, 2014, 1:01:52 AM11/30/14
to ptawug-...@googlegroups.com

Die weer speel n groot rol aan die network. Sodra dit reen en donderweer, sit almal als af en plug al suit. Wees maar geduldig en kyk wat die weer doen voor julle vra wat fout is. As die network vir meer as 3-5 dae af is kan jy begin warrie oor wat fout is. Geniet die verniet konneksie, lekker dag almal.

 

Balu

--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "PTAWUG Montana Park, Annlin and Magalieskruin" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to ptawug-mp-al-...@googlegroups.com.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.


No virus found in this message.
Checked by AVG - www.avg.com
Version: 2015.0.5577 / Virus Database: 4223/8604 - Release Date: 11/21/14

Barry Botha

unread,
Nov 30, 2014, 1:51:52 AM11/30/14
to ptawug-...@googlegroups.com
Sjoe, mens mag nie eers meet ne vra nie, regtig mense

--
You received this message because you are subscribed to a topic in the Google Groups "PTAWUG Montana Park, Annlin and Magalieskruin" group.
To unsubscribe from this topic, visit https://groups.google.com/d/topic/ptawug-mp-al-mr/dGvlRKMhRkc/unsubscribe.
To unsubscribe from this group and all its topics, send an email to ptawug-mp-al-...@googlegroups.com.

Balu Bear

unread,
Dec 2, 2014, 11:20:03 AM12/2/14
to ptawug-...@googlegroups.com

Regtig Barry, is jy bietjie sensitief my maat? Dis als logika, dink bietjie daaroor.

Internal Virus Database is out of date.

Barry Botha

unread,
Dec 3, 2014, 2:31:58 AM12/3/14
to ptawug-...@googlegroups.com
Ja regtig hoor....ek dink nie logika is iets wat julle werklik n begrip van het nie. Maar moenie worry nie, ek verstaan julle is almal spesiaal.

Barry Botha

unread,
Dec 11, 2014, 6:18:27 AM12/11/14
to ptawug-...@googlegroups.com
Snaaks hoe die res van die ouens se goed aan is, maar nie MR sin nie....oo nee. Logika is mos in werking hier.....

Shaune Grobler

unread,
Dec 11, 2014, 6:47:59 AM12/11/14
to ptawug-...@googlegroups.com
Middag

Die groep is nie hier om mekaar te rant nie, ek sal na MR gaan kyk sodra ek tyd kry om te gaan kyk.

Hierdie is nie n dienslewering organisasie nie mense

S

Sent from my iPhone

Balu Bear

unread,
Dec 11, 2014, 1:24:19 PM12/11/14
to ptawug-...@googlegroups.com

Barry haal dan jou kit af aangesien jy so kan kak en kerm oor kinder kak.

Barry Botha

unread,
Dec 12, 2014, 3:40:54 AM12/12/14
to ptawug-...@googlegroups.com
Balu jy sal goed doen in parlement hoor. Glo my ek gaan die ding afhaal. Useless, want die mense wat dit aanbied is useless aan die kant van die berg, snaaks hoe die ander aan bly en aan is. Ek sal maar met Danie ook bietjie bespreek. Julle doen dit verniet ja, maar doen dan darm iets. Daar moet tenminste meer as een wees wat dit kan doen. En kommunikasie mense is verniet en nie so moeilik nie. Julle atiitude en benadering aan die wug is die issue nie die "gratis" dienslewering nie.


Shaune Grobler

unread,
Dec 12, 2014, 3:48:51 AM12/12/14
to ptawug-...@googlegroups.com
Middag

Die groep is nie hier om mekaar te rant nie, ek sal na MR gaan kyk sodra ek tyd kry om te gaan kyk.

Hierdie is nie n dienslewering organisasie nie mense

En terloops danie wie? Hy is nie die baas van die wug nie.

S

Sent from my iPhone

Hein Scherman

unread,
Dec 12, 2014, 3:55:10 AM12/12/14
to ptawug-...@googlegroups.com

Shaune jy gaan nou n warning teken pappie!

Sent from my Galaxy Smartphone

Barry Botha

unread,
Dec 12, 2014, 4:01:04 AM12/12/14
to ptawug-...@googlegroups.com
Ja jis julle moet oppas hoor.

Op n ander noot, thanks Shaune

Balu Bear

unread,
Dec 12, 2014, 11:31:28 AM12/12/14
to ptawug-...@googlegroups.com

Barry betaal jou R800 average per maand vir Uncapped adsl en jy het die reg om te kan kla oor “dienslewering” as jou connection vir langer as ‘n uur af is. Geniet dit, Danie doen als met donasies en as jy nie bydrae gee nie, stel niemand belang in wat jy te se het nie. Jy raak nou persoonlik met jou comments.

Version: 2015.0.5577 / Virus Database: 4235/8717 - Release Date: 12/11/14

Shaune Grobler

unread,
Dec 13, 2014, 1:18:55 AM12/13/14
to ptawug-...@googlegroups.com
Wies danie?

Die site is weer aan kyk en laat weet my, daar is 'n kabel wat nat ge word het in die eienaar se tuin wat die aardlek laat trip wat ons kit krag gee.

S

Barry Botha

unread,
Dec 13, 2014, 1:04:09 PM12/13/14
to ptawug-...@googlegroups.com
Ag Balu, gaan vat jou Logika en speel op n trein spoor toe.... asof jy nou iets beteken

Dankie Shaune vir die herstel en optel van die probleem.
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages