Hallo

1 view
Skip to first unread message

Van der Watt, L, Dr [lvdw2@sun.ac.za]

unread,
Jan 22, 2023, 8:04:50 AM1/22/23
to cantand...@googlegroups.com

Liewe Carlie

Ek het gedink ek moet darem bietjie gesels met jou, en jou sommer op hoogte bring van my lewe…

Maar eerstens: hoe gaan dit met jou? En met die Akademie?

Ek is nou reeds 3 weke ‘n inwoner van Bloemfontein. Ek ervaar dit (in elk geval tot dusver) as baie positief. Ek is met soveel dinge besig: moes die Sondag 2 dae na ek arriveer het reeds aflos op orrel bd Hervormde gemeente in Langenhovenpark; vandag en verlede Sondag moes ek die volledige diens in die Lutherse Kerk waarneem (!!) (dit verg baie meer kophou met al die rituele en gebare). Maar dit was ‘n baie positiewe en lekker ervaring; veral om die preke uit te werk.

Verder het ek gister my 1ste oefening van die “Rahpsody Orchestra” bygewoon: dis ‘n amateurorkes bestaande uit ‘n “mixed bag” van spelers. Die dirigent is baie knap (Heinrich Lategan); ek speel omdat hulle altviole nodig het, maar ook omdat dit my help om mense in Bloem te leer ken.

Verder is ek gevra om in die volgende konsert vd FSSO (Vrystaatse Simfonieorkes) te speel.

 

Ek probeer ook om ‘n paar seuns by Grey LS te akkommodeer vir viool (beginners), maar op die oomblik is dit ‘n stryd om die rooster uitgewerk te kry. -En ja: dis nie iets wat ek uit vrye wil sou gedoen het as ek geldelike gemoedsrus gehad het nie – maar ek moet maar enige werksgeleentheid aangryo, en “I will give it my best shot.”

 

Dit het die afgelope paar dae lekker gereën in Bloemies, wat my maar net weer laat besef het dat ek die Hoëveldse weer 100X verkies bo die Boland s’n…

 

Anyway, laat dit met jou goed gaan

L,L

The integrity and confidentiality of this email are governed by these terms. Disclaimer
Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings bereël. Vrywaringsklousule

Van der Watt, L, Dr [lvdw2@sun.ac.za]

unread,
Jan 22, 2023, 8:06:42 AM1/22/23
to Van der Watt, L, Dr [lvdw2@sun.ac.za], cantand...@googlegroups.com
Hahaha mense, verskoon tog - die e-pos moes gaan na Carlie Schoonees (!).
Maar julle kan maar lees ook (ek het geen geheome nie....!)

-----Original Message-----
From: cantand...@googlegroups.com <cantand...@googlegroups.com> On Behalf Of Van der Watt, L, Dr [lv...@sun.ac.za]
Sent: Sunday, 22 January 2023 15:05
To: cantand...@googlegroups.com
Subject: Hallo

Liewe Carlie

Ek het gedink ek moet darem bietjie gesels met jou, en jou sommer op hoogte bring van my lewe.

Maar eerstens: hoe gaan dit met jou? En met die Akademie?

Ek is nou reeds 3 weke 'n inwoner van Bloemfontein. Ek ervaar dit (in elk geval tot dusver) as baie positief. Ek is met soveel dinge besig: moes die Sondag 2 dae na ek arriveer het reeds aflos op orrel bd Hervormde gemeente in Langenhovenpark; vandag en verlede Sondag moes ek die volledige diens in die Lutherse Kerk waarneem (!!) (dit verg baie meer kophou met al die rituele en gebare). Maar dit was 'n baie positiewe en lekker ervaring; veral om die preke uit te werk.

Verder het ek gister my 1ste oefening van die "Rahpsody Orchestra" bygewoon: dis 'n amateurorkes bestaande uit 'n "mixed bag" van spelers. Die dirigent is baie knap (Heinrich Lategan); ek speel omdat hulle altviole nodig het, maar ook omdat dit my help om mense in Bloem te leer ken.

Verder is ek gevra om in die volgende konsert vd FSSO (Vrystaatse Simfonieorkes) te speel.



Ek probeer ook om 'n paar seuns by Grey LS te akkommodeer vir viool (beginners), maar op die oomblik is dit 'n stryd om die rooster uitgewerk te kry. -En ja: dis nie iets wat ek uit vrye wil sou gedoen het as ek geldelike gemoedsrus gehad het nie - maar ek moet maar enige werksgeleentheid aangryo, en "I will give it my best shot."



Dit het die afgelope paar dae lekker gereën in Bloemies, wat my maar net weer laat besef het dat ek die Hoëveldse weer 100X verkies bo die Boland s'n.



Anyway, laat dit met jou goed gaan

L,L

The integrity and confidentiality of this email are governed by these terms. Disclaimer <https://www.sun.ac.za/emaildisclaimer/default.aspx>
Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings bereël. Vrywaringsklousule <https://www.sun.ac.za/emaildisclaimer/default.aspx>

--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "cantandobestuur" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to cantandobestu...@googlegroups.com <mailto:cantandobestu...@googlegroups.com> .
To view this discussion on the web visit https://groups.google.com/d/msgid/cantandobestuur/CT2P275MB1280399FC5E7963E11830BD4B0CB9%40CT2P275MB1280.ZAFP275.PROD.OUTLOOK.COM <https://eur03.safelinks.protection.outlook.com/?url=https%3A%2F%2Fgroups.google.com%2Fd%2Fmsgid%2Fcantandobestuur%2FCT2P275MB1280399FC5E7963E11830BD4B0CB9%2540CT2P275MB1280.ZAFP275.PROD.OUTLOOK.COM%3Futm_medium%3Demail%26utm_source%3Dfooter&data=05%7C01%7C%7C1d99e330639f4cc73db208dafc793f7a%7Ca6fa3b030a3c42588433a120dffcd348%7C0%7C0%7C638099894946819717%7CUnknown%7CTWFpbGZsb3d8eyJWIjoiMC4wLjAwMDAiLCJQIjoiV2luMzIiLCJBTiI6Ik1haWwiLCJXVCI6Mn0%3D%7C3000%7C%7C%7C&sdata=7Vx4R0svpz6EB9Zngglf87SzSDEt9Ugti8JFOckKFsY%3D&reserved=0> .

Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages