Fwd: Cantando@bloem plakkaat en program ontwerp Mei 2023

2 views
Skip to first unread message

apol...@mweb.co.za

unread,
Apr 17, 2023, 6:24:04 AM4/17/23
to cantand...@googlegroups.com

Goeiemore bestuurslede

Hier is die kwotasie wat Shaun Munro (wat ons vantevore gebruik het vir ons ontwerpe) se kwotasie vir die elektroniese plakkaat, program en kaartjies.

Kan julle asb laat weet of dit in orde is. 

Ek wil so gou moontlik, vandag nog, vir hom die besonderhede vir die elektroniese plakkaat ontwerp stuur.  

Ek hoor graag van julle.

Groetnis

alet

From: "shaun munro" <shaun...@gmail.com>
To: "Alet Olivier" <apol...@mweb.co.za>
Sent: Saturday, April 15, 2023 3:46:03 PM
Subject: Re: FW: Cantando@bloem plakkaat en program ontwerp Mei 2023

Middag Alet,

Jammer vir die wag, hier is die kwotasie vir die ontwerpe soos versoek
Ek hoop julle vind dit alles in orde

groete en dankie
Shaun

On Fri, Apr 14, 2023 at 1:20 PM Alet Olivier <apol...@mweb.co.za> wrote:

Goeiemore Shaun

Sal jy asb vir ons ‘n kwotasie stuur?

Ons wil graag binnekort met die proses van advertering begin vir die konsert.

Vriendelike groete

Alet

From: Alet Olivier <apol...@mweb.co.za>
Sent: Wednesday, April 5, 2023 11:38 AM
To: 'shaun munro' <shaun...@gmail.com>
Subject: Cantando@bloem plakkaat en program ontwerp Mei 2023

Goeiemore Shaun

Ek vertrou dit gaan goed met jou.

Ons koor, cantando@bloem het laas in 2019 van jou dienste gebruik gemaak vir ons plakkate, programme en kaartjie ontwerpe vir ons konserte.

Doen jy dit nog steeds?

Ek sou graag ‘n kwotasie by jou wou kry vir die ontwerp van ‘n elektroniese plakkaat vir ons konsert op 28 Mei, en dan later ‘n meegaande program- en kaartjieontwerp.

Laat weet asb of jy ons in hierdie verband kan help. Indien jy reeds ‘n kwotasie vir elkeen van die ontwerpe kan gee, sal dit waardeer word.  Dieselfde ontwerp sal in al die gebruik word om die tema deur te trek.

Ek hoor graag van jou in hierdie verband.

Vriendelike groete

Alet Olivier

Bestuurslid cantando@bloem 2023

Cantando Kwotasie (2023).pdf

Van der Watt, L, Dr [lvdw2@sun.ac.za]

unread,
Apr 17, 2023, 6:33:05 AM4/17/23
to apol...@mweb.co.za, cantand...@googlegroups.com
Klink billik

-----Original Message-----
From: cantand...@googlegroups.com <cantand...@googlegroups.com> On Behalf Of apol...@mweb.co.za
Sent: Monday, 17 April 2023 12:24
To: cantand...@googlegroups.com
Subject: Fwd: Cantando@bloem plakkaat en program ontwerp Mei 2023

CAUTION: This email originated from outside the Stellenbosch University network. Do not click links or open attachments unless you recognize the sender and know the content is safe.

Goeiemore bestuurslede

Hier is die kwotasie wat Shaun Munro (wat ons vantevore gebruik het vir ons ontwerpe) se kwotasie vir die elektroniese plakkaat, program en kaartjies.

Kan julle asb laat weet of dit in orde is.

Ek wil so gou moontlik, vandag nog, vir hom die besonderhede vir die elektroniese plakkaat ontwerp stuur.

Ek hoor graag van julle.

Groetnis

alet
________________________________

From: "shaun munro" <shaun...@gmail.com>
To: "Alet Olivier" <apol...@mweb.co.za>
Sent: Saturday, April 15, 2023 3:46:03 PM
Subject: Re: FW: Cantando@bloem plakkaat en program ontwerp Mei 2023

Middag Alet,

Jammer vir die wag, hier is die kwotasie vir die ontwerpe soos versoek Ek hoop julle vind dit alles in orde

groete en dankie
Shaun

On Fri, Apr 14, 2023 at 1:20 PM Alet Olivier <apol...@mweb.co.za <mailto:apol...@mweb.co.za> > wrote:

Goeiemore Shaun

Sal jy asb vir ons ‘n kwotasie stuur?

Ons wil graag binnekort met die proses van advertering begin vir die konsert.

Vriendelike groete

Alet

From: Alet Olivier <apol...@mweb.co.za <mailto:apol...@mweb.co.za> >
Sent: Wednesday, April 5, 2023 11:38 AM
To: 'shaun munro' <shaun...@gmail.com <mailto:shaun...@gmail.com> >
Subject: Cantando@bloem plakkaat en program ontwerp Mei 2023

Goeiemore Shaun

Ek vertrou dit gaan goed met jou.

Ons koor, cantando@bloem het laas in 2019 van jou dienste gebruik gemaak vir ons plakkate, programme en kaartjie ontwerpe vir ons konserte.

Doen jy dit nog steeds?

Ek sou graag ‘n kwotasie by jou wou kry vir die ontwerp van ‘n elektroniese plakkaat vir ons konsert op 28 Mei, en dan later ‘n meegaande program- en kaartjieontwerp.

Laat weet asb of jy ons in hierdie verband kan help. Indien jy reeds ‘n kwotasie vir elkeen van die ontwerpe kan gee, sal dit waardeer word. Dieselfde ontwerp sal in al die gebruik word om die tema deur te trek.

Ek hoor graag van jou in hierdie verband.

Vriendelike groete

Alet Olivier

Bestuurslid cantando@bloem 2023

--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "cantandobestuur" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to cantandobestu...@googlegroups.com <mailto:cantandobestu...@googlegroups.com> .
To view this discussion on the web visit https://groups.google.com/d/msgid/cantandobestuur/1364174653.32951082.1681727029858.JavaMail.zimbra%40mweb.co.za <https://groups.google.com/d/msgid/cantandobestuur/1364174653.32951082.1681727029858.JavaMail.zimbra%40mweb.co.za?utm_medium=email&utm_source=footer> .

The integrity and confidentiality of this email are governed by these terms. Disclaimer<https://www.sun.ac.za/emaildisclaimer/default.aspx>
Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings bereël. Vrywaringsklousule<https://www.sun.ac.za/emaildisclaimer/default.aspx>

Van der Watt, L, Dr [lvdw2@sun.ac.za]

unread,
Apr 17, 2023, 7:11:32 AM4/17/23
to apol...@mweb.co.za, cantand...@googlegroups.com
Vriende
Aangeheg my konsep vir ʼn tema ("Magnificat!") asook my voorstelle vir die info wat op die plakkaat moet verskyn.
Neem asb vrymoedigheid om te verander/te redigeer/met ander voorstelle te kom. Ek kan natuurlik nie grafika/uitleg doen nie...
Groete
Louis
cantando.docx

apol...@mweb.co.za

unread,
Apr 17, 2023, 7:17:34 AM4/17/23
to Van der Watt, L, Dr [lvdw2@sun.ac.za], cantandobestuur
Louis

Baie dankie vir jou spesifieke inligting, dit help baie. Ek sal dit so aan Shaun deurgee en dan kyk ons hoe hy die spasiering doen - dit is nogal heelwat inligting.

Ek hoor graag van julle almal hieroor.

Groetnis

Alet

Liesl Du Toit

unread,
Apr 17, 2023, 2:31:59 PM4/17/23
to apol...@mweb.co.za, Van der Watt, L, Dr [lvdw2@sun.ac.za], cantandobestuur
Beste Kollegas

Jammer - dit gaan dol by ons. 
Ek vertrou julle kundige oordeel. Die "prys en info" op Louis se konsep - is dit nodig, want die konsert is komplimentêr? ...of mis ek nou hier iets? 

Ek sou ook dink dat Shaun se kwotasie billik is en hy kan voortgaan.

Alet - baie, baie dankie vir jou moeite in dié verband. 

Vriendelike groete / Kind regards
Liesl

Andries & Liesl du Toit 
Bloemfontein  

--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "cantandobestuur" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to cantandobestu...@googlegroups.com.
To view this discussion on the web visit https://groups.google.com/d/msgid/cantandobestuur/1047053633.32980408.1681730227409.JavaMail.zimbra%40mweb.co.za.

Van der Watt, L, Dr [lvdw2@sun.ac.za]

unread,
Apr 18, 2023, 1:18:28 AM4/18/23
to Liesl Du Toit, apol...@mweb.co.za, cantandobestuur
O ja - dan bloot "Toegang gratis."
Sou ʼn mens die plakkaat ook in Engels doen, of is dit nie nodig nie?
Ook: die paar Sondagmiddagkonserte wat ek bygewoon het (soos verlede Sondag sʼn) het 16h00 begin - is die tyd nie dalk ʼn tipe "fixture" nie?

-----Original Message-----
From: cantand...@googlegroups.com <cantand...@googlegroups.com> On Behalf Of Liesl Du Toit
Sent: Monday, 17 April 2023 20:31
To: apol...@mweb.co.za
Cc: Van der Watt, L, Dr [lv...@sun.ac.za] <lv...@sun.ac.za>; cantandobestuur <cantand...@googlegroups.com>
Subject: Re: Cantando@bloem plakkaat en program ontwerp Mei 2023

CAUTION: This email originated from outside the Stellenbosch University network. Do not click links or open attachments unless you recognize the sender and know the content is safe.

Beste Kollegas

Jammer - dit gaan dol by ons.
Ek vertrou julle kundige oordeel. Die "prys en info" op Louis se konsep - is dit nodig, want die konsert is komplimentêr? ...of mis ek nou hier iets?

Ek sou ook dink dat Shaun se kwotasie billik is en hy kan voortgaan.

Alet - baie, baie dankie vir jou moeite in dié verband.

Vriendelike groete / Kind regards
Liesl
<https://ci3.googleusercontent.com/mail-sig/AIorK4wdCuatJ5OuL_JLoPVz3Q1mQbK3eU1cuUM0a8Oqu5X9sUyXHaQSGbseb4l0DcbWGv-uqekej9lGkJXi80mMTNQLz84s8Pue2Vd2L3ooxw>

Andries & Liesl du Toit
Bloemfontein
(A) +2783 412 7453
(L) +2782 924 8825
http://www.kosmostoere.co.za/ <http://www.kosmostoere.co.za/>

On Mon, 17 Apr 2023 at 13:17, apol...@mweb.co.za <mailto:apol...@mweb.co.za> <apol...@mweb.co.za <mailto:apol...@mweb.co.za> > wrote:

Louis

Baie dankie vir jou spesifieke inligting, dit help baie. Ek sal dit so aan Shaun deurgee en dan kyk ons hoe hy die spasiering doen - dit is nogal heelwat inligting.

Ek hoor graag van julle almal hieroor.

Groetnis

Alet

----- Original Message -----
From: "Van der Watt, L, Dr [lv...@sun.ac.za <mailto:lv...@sun.ac.za> ]" <lv...@sun.ac.za <mailto:lv...@sun.ac.za> >
To: apol...@mweb.co.za <mailto:apol...@mweb.co.za> , "cantandobestuur" <cantand...@googlegroups.com <mailto:cantand...@googlegroups.com> >
Sent: Monday, April 17, 2023 1:11:25 PM
Subject: RE: Cantando@bloem plakkaat en program ontwerp Mei 2023

Vriende
Aangeheg my konsep vir ʼn tema ("Magnificat!") asook my voorstelle vir die info wat op die plakkaat moet verskyn.
Neem asb vrymoedigheid om te verander/te redigeer/met ander voorstelle te kom. Ek kan natuurlik nie grafika/uitleg doen nie...
Groete
Louis
The integrity and confidentiality of this email are governed by these terms. Disclaimer<https://www.sun.ac.za/emaildisclaimer/default.aspx>
Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings bereël. Vrywaringsklousule<https://www.sun.ac.za/emaildisclaimer/default.aspx>

--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "cantandobestuur" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to cantandobestu...@googlegroups.com <mailto:cantandobestuur%2Bunsu...@googlegroups.com> .
To view this discussion on the web visit https://groups.google.com/d/msgid/cantandobestuur/1047053633.32980408.1681730227409.JavaMail.zimbra%40mweb.co.za <https://groups.google.com/d/msgid/cantandobestuur/1047053633.32980408.1681730227409.JavaMail.zimbra%40mweb.co.za> .

--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "cantandobestuur" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to cantandobestu...@googlegroups.com <mailto:cantandobestu...@googlegroups.com> .
To view this discussion on the web visit https://groups.google.com/d/msgid/cantandobestuur/CAH0tn_%3DM6zii3vnYtKXFC2PF7Vctj0LC2c0Vkhd3sfviin72Uw%40mail.gmail.com <https://groups.google.com/d/msgid/cantandobestuur/CAH0tn_%3DM6zii3vnYtKXFC2PF7Vctj0LC2c0Vkhd3sfviin72Uw%40mail.gmail.com?utm_medium=email&utm_source=footer> .

Francois Marais

unread,
Apr 18, 2023, 2:17:45 AM4/18/23
to lv...@sun.ac.za, apol...@mweb.co.za, cantand...@googlegroups.com
More Louis

Ek dink dit is in orde so. Ek is van mening dat "Dirigent, Louis van der Watt" ook bygevoeg moet word. Die foto mag 'n probleem wees; ons het nog nie 'n 2023-amptelike foto van koorlede met koordrag nie. Dalk iets grafies? Alet wat is jou mening?

Net in Afrikaans is in orde op hierdie stadium met in agneming van die beoogde gehoor, behalwe as julle dink die Engels is belangrik. Die plakkaat moet egter die minimum inligting bevat, kom ons hou net by Afrikaans.

Mooi dag vir almal!

Francois
--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "cantandobestuur" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to cantandobestu...@googlegroups.com.
To view this discussion on the web visit https://groups.google.com/d/msgid/cantandobestuur/CT2P275MB1280CA60DE34BD3D4E191217B09C9%40CT2P275MB1280.ZAFP275.PROD.OUTLOOK.COM.

Van der Watt, L, Dr [lvdw2@sun.ac.za]

unread,
Apr 18, 2023, 2:22:39 AM4/18/23
to Francois Marais, apol...@mweb.co.za, cantand...@googlegroups.com

Francois Marais

unread,
Apr 18, 2023, 2:29:59 AM4/18/23
to lv...@sun.ac.za, apol...@mweb.co.za, cantand...@googlegroups.com
Baie dankie vir die moeite Louis!

-----Original Message-----
From: cantand...@googlegroups.com <cantand...@googlegroups.com> On Behalf Of Van der Watt, L, Dr [lv...@sun.ac.za]
Sent: Monday, 17 April 2023 13:11
To: apol...@mweb.co.za; cantand...@googlegroups.com
--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "cantandobestuur" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to cantandobestu...@googlegroups.com.
To view this discussion on the web visit https://groups.google.com/d/msgid/cantandobestuur/CT2P275MB1280CA60DE34BD3D4E191217B09C9%40CT2P275MB1280.ZAFP275.PROD.OUTLOOK.COM.

Alet Olivier

unread,
Apr 18, 2023, 2:38:24 AM4/18/23
to lv...@sun.ac.za, Liesl Du Toit, cantandobestuur
Goeiemore julle

Dankie vir die vinnige WA terugvoer oor die tyd.

Louis, wat betref jou navraag oor 'n plakkaat in Engels was ons uitgangspunt gewoonlik: indien die bewoording min is, dan gebruik ons Afr en Eng saam.

Aan die ander kant neem ons ook aan dat die Bloemfonteinse gemeenskap tweetalig is en veral ons tipe gehoor wel hoofsaaklik Afrikaanssprekend is of dit wel verstaan. Dit is hoekom ons dan maar gewoonlik by Afrikaans gehou het.

Na my mening is dit nie nodig om di took in Engels te adverteer nie, maar julle kan gerus hieroor terugvoer gee.

Groetnis

Alet

Alet Olivier

unread,
Apr 18, 2023, 2:44:56 AM4/18/23
to Francois Marais, lv...@sun.ac.za, cantand...@googlegroups.com
Goeiemore Francois

Ek het nou gereageer op die taalkwessie voordat ek jou epos ontvang het. Negeer dan my opmerkings, want jy het dit reeds aangespreek.

Ek het vir Shaun gevra om 'n agtergrond te skep van 'n "katedraal se gebrandskilderde venster" , soos Louis aanvanklik voorgestel het.

Hy gaan dus die bewoording daarop doen.

Laat ons dus maar eers wag om te kyk waarmee hy vorendag kom, dan kan ons voorstelle gee vir veranderings.

Ek maak nou al by voorbaat verskoning dat ek julle gereeld per epos en WA gaan lasting val, want daar is gewoonlik heelwat besluite wat redelike vining geneem moet word. Die elektroniese plakkaat moet vroeg volgende week beskikbaar wees vir advertering.

Groetnis

Alet

Van der Watt, L, Dr [lvdw2@sun.ac.za]

unread,
Apr 18, 2023, 3:54:13 AM4/18/23
to Francois Marais, apol...@mweb.co.za, cantand...@googlegroups.com
Ek dink dus ons verstekopsie is Afrikaans. Veral op ʼn plakkaat moet daar nie te veel letters wees nie. En hoe minder letters daar is, hoe groter kan dit gedruk word vir beter sigbaarheid vanuit ʼn motor bv.

-----Original Message-----
From: Francois Marais <marai...@gmail.com>
Sent: Tuesday, 18 April 2023 08:30
To: Van der Watt, L, Dr [lv...@sun.ac.za] <lv...@sun.ac.za>; apol...@mweb.co.za; cantand...@googlegroups.com
Subject: RE: Cantando@bloem plakkaat en program ontwerp Mei 2023

CAUTION: This email originated from outside the Stellenbosch University network. Do not click links or open attachments unless you recognize the sender and know the content is safe.

Van der Watt, L, Dr [lvdw2@sun.ac.za]

unread,
Apr 19, 2023, 2:48:09 AM4/19/23
to Liesl Du Toit, apol...@mweb.co.za, cantandobestuur
Beste Kollegas
Een en ander oor die plakkaat (wat seker eers bd vergadering bespreek kan word):
1. Dink julle dit is OK as daar slegs elektroniese reklame is? Is die ideaal nie maar dat daar ook plakkate in die strate is nie?
2. Is die R800 dus slegs vir die ontwerp vd plakkaat (ek het gedink dit sluit ook ʼn aantal "fisiese" plakkate in).

Jammer as ek dom is...
Groete
Louis

-----Original Message-----
From: cantand...@googlegroups.com <cantand...@googlegroups.com> On Behalf Of Liesl Du Toit
Sent: Monday, 17 April 2023 20:31
To: apol...@mweb.co.za
Cc: Van der Watt, L, Dr [lv...@sun.ac.za] <lv...@sun.ac.za>; cantandobestuur <cantand...@googlegroups.com>
Subject: Re: Cantando@bloem plakkaat en program ontwerp Mei 2023

CAUTION: This email originated from outside the Stellenbosch University network. Do not click links or open attachments unless you recognize the sender and know the content is safe.

Beste Kollegas

Jammer - dit gaan dol by ons.
Ek vertrou julle kundige oordeel. Die "prys en info" op Louis se konsep - is dit nodig, want die konsert is komplimentêr? ...of mis ek nou hier iets?

Ek sou ook dink dat Shaun se kwotasie billik is en hy kan voortgaan.

Alet - baie, baie dankie vir jou moeite in dié verband.

Vriendelike groete / Kind regards
Liesl
<https://ci3.googleusercontent.com/mail-sig/AIorK4wdCuatJ5OuL_JLoPVz3Q1mQbK3eU1cuUM0a8Oqu5X9sUyXHaQSGbseb4l0DcbWGv-uqekej9lGkJXi80mMTNQLz84s8Pue2Vd2L3ooxw>

Andries & Liesl du Toit
Bloemfontein
(A) +2783 412 7453
(L) +2782 924 8825
http://www.kosmostoere.co.za/ <http://www.kosmostoere.co.za/>

On Mon, 17 Apr 2023 at 13:17, apol...@mweb.co.za <mailto:apol...@mweb.co.za> <apol...@mweb.co.za <mailto:apol...@mweb.co.za> > wrote:

Louis

Baie dankie vir jou spesifieke inligting, dit help baie. Ek sal dit so aan Shaun deurgee en dan kyk ons hoe hy die spasiering doen - dit is nogal heelwat inligting.

Ek hoor graag van julle almal hieroor.

Groetnis

Alet

----- Original Message -----
From: "Van der Watt, L, Dr [lv...@sun.ac.za <mailto:lv...@sun.ac.za> ]" <lv...@sun.ac.za <mailto:lv...@sun.ac.za> >
To: apol...@mweb.co.za <mailto:apol...@mweb.co.za> , "cantandobestuur" <cantand...@googlegroups.com <mailto:cantand...@googlegroups.com> >
Sent: Monday, April 17, 2023 1:11:25 PM
Subject: RE: Cantando@bloem plakkaat en program ontwerp Mei 2023

Vriende
Aangeheg my konsep vir ʼn tema ("Magnificat!") asook my voorstelle vir die info wat op die plakkaat moet verskyn.
Neem asb vrymoedigheid om te verander/te redigeer/met ander voorstelle te kom. Ek kan natuurlik nie grafika/uitleg doen nie...
Groete
Louis
The integrity and confidentiality of this email are governed by these terms. Disclaimer<https://www.sun.ac.za/emaildisclaimer/default.aspx>
Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings bereël. Vrywaringsklousule<https://www.sun.ac.za/emaildisclaimer/default.aspx>

--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "cantandobestuur" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to cantandobestu...@googlegroups.com <mailto:cantandobestuur%2Bunsu...@googlegroups.com> .
To view this discussion on the web visit https://groups.google.com/d/msgid/cantandobestuur/1047053633.32980408.1681730227409.JavaMail.zimbra%40mweb.co.za <https://groups.google.com/d/msgid/cantandobestuur/1047053633.32980408.1681730227409.JavaMail.zimbra%40mweb.co.za> .

--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "cantandobestuur" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to cantandobestu...@googlegroups.com <mailto:cantandobestu...@googlegroups.com> .
To view this discussion on the web visit https://groups.google.com/d/msgid/cantandobestuur/CAH0tn_%3DM6zii3vnYtKXFC2PF7Vctj0LC2c0Vkhd3sfviin72Uw%40mail.gmail.com <https://groups.google.com/d/msgid/cantandobestuur/CAH0tn_%3DM6zii3vnYtKXFC2PF7Vctj0LC2c0Vkhd3sfviin72Uw%40mail.gmail.com?utm_medium=email&utm_source=footer> .

Francois Marais

unread,
Apr 19, 2023, 10:51:58 AM4/19/23
to lv...@sun.ac.za, Liesl Du Toit, apol...@mweb.co.za, cantandobestuur
Middag Louis

Baie dankie vir jou e-pos. Die plakkaat-situasie is nogal 'n tameletjie in Bloemfontein. As 'n Mens die roete stap van plakkate druk, munisipale toestemming verkry vir die aanbring van die plakkate en via 'n toegewysde agentskap die plakkate teen toegewysde pale laat opsit, werk die hele storie jou om en by R20 000 uit! Niemand mag op eie inisiatief en eie mannekrag plakkate vir die openbare oog aanbring nie. Ons beskik ongelukkig nie oor die fondse om die plakkaat-pad te stap nie.

Ons kan baie effektief via die Bloemfontein sosiale media die nodige reklame doen. Rhyno Kriek het ook 'n uitgebreide bemarkings e-possisteem wat ons kan gebruik. Daarbenewens kan ons ook 'n facebook-advertensie doen (hoeveelheid dae bepaal die koste). R250 per plasing wat dit dan moontlik maak dat die boodskap wyd gelees sal word. Ek sal ook by Ninette hoor of sy ons behulpsaam kan wees met haar plasingsnetwerk.

Dit bly egter die koor se grootste verantwoordelikheid om die sitplekke vol te maak met uitnodigings aan vriende en familie wat baie goed behoort te werk weens die gratis bywoning.

Die R800 is vir die grafiese elektroniese ontwerp en finalisering van die plakkaat wat ons op al die toepaslike media gaan versprei.Geen fisiese plakkate nie.

Ons kan gerus verder hieroor tydens ons Bestuursvergadering gesels.

Vriendelike groete.

Francois

-----Original Message-----
From: cantand...@googlegroups.com <cantand...@googlegroups.com> On Behalf Of Van der Watt, L, Dr [lv...@sun.ac.za]
Sent: Wednesday, 19 April 2023 08:48
To: Liesl Du Toit <liesl....@gmail.com>; apol...@mweb.co.za
Cc: cantandobestuur <cantand...@googlegroups.com>
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to cantandobestu...@googlegroups.com.
To view this discussion on the web visit https://groups.google.com/d/msgid/cantandobestuur/CT2P275MB128001BE5BD6BDAF4866460DB0629%40CT2P275MB1280.ZAFP275.PROD.OUTLOOK.COM.

Van der Watt, L, Dr [lvdw2@sun.ac.za]

unread,
Apr 20, 2023, 1:40:45 AM4/20/23
to Francois Marais, Liesl Du Toit, apol...@mweb.co.za, cantandobestuur
Baie dankie, dit plaas dit in ʼn heel ander perspektief!
Lekker dag julle almal toegewens

-----Original Message-----
From: Francois Marais <marai...@gmail.com>
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages