Goeienaand kollegas
Na ‘n eerste optrede vandag begin ‘n mens uitsien na die konsert oor 3 weke!
Wat die program vir die konsert betref deel ek graag die volgende besonderhede. Aangeheg vier dokumente vir nagaan van die inhoud. Die uitleg sal deur die grafiese ontwerper gedoen word.
Kan ek asb terugvoer vra teen moreaand, sodat ek die programinhoud Maandag vir Shaun kan stuur. Hy sal die grafiese ontwerp en uitleg hanteer.
Julle kan of per “track changes” op die dokumente vernaderings aanbring indien julle daarmee vertroud is, of op die document self in ‘n ander kleur; en of per teks in die epos die veranderings noem.
By voorbaat dankie vir julle moeite en insette.
Groetnis
More Alet
Baie dankie vir die inligting, ek lees deur en gee dan terugvoer.
Vriendelike groete.
Francois
--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "cantandobestuur" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to cantandobestu...@googlegroups.com.
To view this discussion on the web visit https://groups.google.com/d/msgid/cantandobestuur/000001d980fa%2495e2fa40%24c1a8eec0%24%40mweb.co.za.
Goeiemore almal
Dankie Louis, ek neem kennis van die in of uit van Prayer of the Children.
Ek sal dan wag met die program tot more, ook ter will van almal se besige programme.
Groetnis
Alet
Beste Louis
Ek is van mening dat ons eerder meer tyd aan afronding moet spandeer. Ek is ten gunste daarvan dat ons nie Prayer of the Children moet insluit nie.
Mooi dag vir almal!
Vriendelike groete.
Francois
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to cantandobestu...@googlegroups.com.
To view this discussion on the web visit https://groups.google.com/d/msgid/cantandobestuur/CT2P275MB1280410AF742EF5F21B963F0B0719%40CT2P275MB1280.ZAFP275.PROD.OUTLOOK.COM.
More Alet
Ek het geen verdere terugvoer op die programinligting wat jy gestuur het nie. Ek volstaan by Louis se terugvoer. Solank almal net onthou dat ons nie meer teksveranderinge kan aanbring nadat die inligting na die Grafiese Kunstenaar gestuur is nie. Sodra hy die uitleg van die inligting in Programformaat terugstuur kan ons slegs oor uitleg terugvoer gee.
Vriendelike groete.
Francois
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to cantandobestu...@googlegroups.com.
To view this discussion on the web visit https://groups.google.com/d/msgid/cantandobestuur/000601d98237%249df43620%24d9dca260%24%40mweb.co.za.
Francois
Baie dankie vir jou terugvoer, asook jou opmerking oor die noodsaaklikheid om die teksinhoud korrek deur te gee aan Shaun.
Groetnis
Alet
To view this discussion on the web visit https://groups.google.com/d/msgid/cantandobestuur/001f01d9824a%24842a5d60%248c7f1820%24%40mweb.co.za.
Liesl
Dankie vir jou terugvoer. Verstaan dat julle dikwels op reis met sein sukkel.
Groetnis
Alet
To view this discussion on the web visit https://groups.google.com/d/msgid/cantandobestuur/CAH0tn_nQb69xZZ_yVJ1FsHen5Op7Y9ud6EeRXVPMOMC%2BqnhqAg%40mail.gmail.com.