DIS AL
======
Dis die blond dis die blou,
dis die Brooklax wat ek kou.
Dis die pyn op my maag,
wat my lavetry toe jaag.
Die die toilet se deur,
wat my dolle vaart keer.
Dis die zip in my broek,
wat alweer alles laat koek.
Die die spinnekop teen die dak,
wat my vinniger laat kak.
Dis 'n drol wat val,
DIS AL!
Marius Ferreira wrote:
dis die kots op die bak
wat my knieë laat knak