Google Groups no longer supports new Usenet posts or subscriptions. Historical content remains viewable.
Dismiss

Die poepwedstryd

676 views
Skip to first unread message

Marius Ferreira

unread,
Mar 25, 1998, 3:00:00 AM3/25/98
to

Nie my eie nie - kom baie ver terug.

==================

Iets wat gestaak is in oorlogstyd
Is Durban se jaarlikse Poepwedstryd
Die deelnemers kom van heinde en ver
en die gunsteling vanjaar
is Mej. Sannie Joubert.

Alma de Waal loop rond vir die pret
wen kan sy nie,
maar so waar as vet...
die poepol wat sy het
die kan ek jou sweer
is die mooiste wat enige man kan begeer!

Ouma van Schoor het 'n gat soos 'n beer
met 'n vrat in die middel
om die poep te beheer
en rondom die vrat in 'n bolla gedraai
die fynste haartjies
om die hol te verfraai.

Die skeidsregter kom
en gaan staan voor die bord
Hy verduidelik die reëls van die wedstryd in kort
Die wenner ontvang,
behalwe 'n bier
'n oulike piepot
met robyne versier!

Voor in die koor is Annelie Hennop
met 'n wille seremonie gaan staan sy op haar kop
Sy hik, en sy druk so al wat sy kan...
Maar sy kak
en word uit die wedstryd verban!

Die volgende antie is Dottie de Wet
Sy lyk na iemand
wat die "gasvryheid" het.
Sy buk en dit lyk of sy weet wat sy doen....
en daar waai die dak van die hoofpawiljoen!

Toe San de Swart poep
het die ander geweet
Geeneen van hulle kon dieselfde ding kweek.
Dis weke se eet aan knoffel en ui,
spinasie en blomkool,
dit sal ek nie stry!

Die mense deins terug vir die vreeslike stank
maar staan tog verbaas vir die lieflike klank!
Die poep sing so melodies
tieng, lieng, lieng, lieng.
Mooi op die wysie van " God save the Queen!".

lro...@alpha.unisa.ac.za

unread,
Mar 26, 1998, 3:00:00 AM3/26/98
to

In article <351964BA...@lantic.co.za> Marius Ferreira <mfer...@lantic.co.za> writes:
>From: Marius Ferreira <mfer...@lantic.co.za>
>Subject: Die poepwedstryd
>Date: Wed, 25 Mar 1998 22:10:34 +0200

>Nie my eie nie - kom baie ver terug.

>==================

>Iets wat gestaak is in oorlogstyd
>Is Durban se jaarlikse Poepwedstryd
>Die deelnemers kom van heinde en ver
>en die gunsteling vanjaar

>is Mej. Sannie Joubert...

Dankie vir die een! My ma sal dit veral waardeer, want vir jare al pes sy ons
met die eerste en laaste vers, en kan nie beyond dit onthou nie!
..Haar laaste verse gaan iets soos

....Toe poep sy drie maal
Helder en luid
pieng, pieng, pieng
Op die eerste drie note van God save the Queen

Ciao

boek...@gmail.com

unread,
Apr 30, 2013, 7:48:37 PM4/30/13
to
Hierdie is die 'version' wat ek onthou :)


Die Durbanse Poepwedstryd

Iets wat gestaak is in die oorlogstyd
Was die Durbanse Poepwedstryd
Vanjaar is dit egter ‘n saak van bespreking
Nou éérs populêr na die lang onderbreking.
Die deelnemers kom van heinde en ver
en die gunsteling vanjaar is Sannie Joubert.
‘n Berig in die weeklikse Mercury lei
Dat sy die hardste kan poep in die hele kontrei.

Die skeidsregter kom in
en gaan staan voor die bord
Hy verduidelik die wedstryd se réels in kort
Die wenner ontvang, behalwe 'n bier,
Ook 'n oulike piepot met robyne versier!

Alma de Waal loop rond vir die pret
wen kan sy nie, maar so waar as vet...
die poepol wat sy het die kan ek jou sweer
is die mooiste wat enige man kan begeer!

Ouma van Schoor het 'n hol soos 'n peer
met 'n vratjie in die middel om die poep te beheer
Rondom die vrat in 'n bolla gedraai
Met die fynste ou haartjies wat ‘n hol te verfraai.

Eerste aan die beurt is ou tant Meraai
« Kyk na my as jul wind wil sien waai ! »
Sy buk, en druk so hard as sy kan...
Maar kak en word uit die wedstryd verban!

Volgende aan die beurt is Dottie Viljoen
Dit lyk of sy weet wat sy kan doen....
Sy stap eers rond om haar holspier te rek
en dan waai die dak van die hoofpawiljoen!

Toe San de Swart poep het die ander geweet
Geeneen van hulle kon dieselfde ding kweek.
Dis weke se eet aan knoffel en ui,
spinasie en blomkool, dit sal ek nie stry!

Die mense deins terug vir die vreeslike stank
maar staan tog verbaas vir die lieflike klank!
En toe, om te wys sy het niemand geflous,
Poep sy suiwer en helder : tiengeliengelieng
Die eerste paar note van " God save the King!".

duck...@gmail.com

unread,
May 6, 2017, 7:30:15 AM5/6/17
to
On Wednesday, 25 March 1998 10:00:00 UTC+2, Marius Ferreira wrote:
> Nie my eie nie - kom baie ver terug.
>
> ==================
>
> Iets wat gestaak is in oorlogstyd
> Is Durban se jaarlikse Poepwedstryd
> Die deelnemers kom van heinde en ver
> en die gunsteling vanjaar
> is Mej. Sannie Joubert.
>
> Alma de Waal loop rond vir die pret
> wen kan sy nie,
> maar so waar as vet...
> die poepol wat sy het
> die kan ek jou sweer
> is die mooiste wat enige man kan begeer!
>
> Ouma van Schoor het 'n gat soos 'n beer
> met 'n vrat in die middel
> om die poep te beheer
> en rondom die vrat in 'n bolla gedraai
> die fynste haartjies
> om die hol te verfraai.
>
> Die skeidsregter kom
> en gaan staan voor die bord
> Hy verduidelik die reëls van die wedstryd in kort
> Die wenner ontvang,
> behalwe 'n bier
> 'n oulike piepot
> met robyne versier!
>
> Voor in die koor is Annelie Hennop
> met 'n wille seremonie gaan staan sy op haar kop
> Sy hik, en sy druk so al wat sy kan...
> Maar sy kak
> en word uit die wedstryd verban!
>
> Die volgende antie is Dottie de Wet
> Sy lyk na iemand
> wat die "gasvryheid" het.
> Sy buk en dit lyk of sy weet wat sy doen....
> en daar waai die dak van die hoofpawiljoen!
>
> Toe San de Swart poep
> het die ander geweet
> Geeneen van hulle kon dieselfde ding kweek.
> Dis weke se eet aan knoffel en ui,
> spinasie en blomkool,
> dit sal ek nie stry!
>
> Die mense deins terug vir die vreeslike stank
> maar staan tog verbaas vir die lieflike klank!

duck...@gmail.com

unread,
May 6, 2017, 7:32:36 AM5/6/17
to

leana...@gmail.com

unread,
Mar 4, 2018, 12:45:45 AM3/4/18
to
Hy
0 new messages