Re: Williams Syndome Association Of South Africa - Details

2 views
Skip to first unread message
Message has been deleted

magda

unread,
Jan 21, 2008, 4:08:59 PM1/21/08
to Williams-sa
Magda Coetzee: ma van WS: Johan Coetzee (14 jaar)
Dankie Loius, Hierdie gesels blad gaan soveel vir ons beteken: ek sal
deurgee aan almal wat met my kontak maak. Ons het nou kontakpersone in
7 van die 9 provinsies, en ek stuur dit per email aan.

ONS NOOI ALLE WILLIAMS GESINNE OM SAAM TE GESELS, DAAR IS SOVEEL WAT
ONS BY MEKAAR KAN LEER EN SUPPORT AAN MEKAAR KAN BIED: Wie anders as
'n WS ouer sal hierdie spesiale mensies verstaan. Ek het met Naledi
Pandor (Onderwys) kontak gemaak, maar ons benodig 'n lys van al die WS
kinders in ons land: ELKEEN VAN JULLE WAT 'N WS KINDJIE KEN, KAN GERUS
BESONDERHEDE NA ONS EMAIL by ngn...@net4u.co.za. Enige voorstellen om
'n data-basis op te bou welkom! Watter inligting sal ons op 'n vraelys
kan plaas - wat sal kan help ons ons kinders se ontwikkeling te help?

Hoor graag van almal.
Magda.

On Jan 21, 7:47 am, Louis Kerswill <kers...@yahoo.com> wrote:
> Hi Julle,
>   Vir enige nuwe ouers wat op die google group afkom, daar is 'n Williams Syndrome Association website by wsasa.co.za.
>
>   Die details van die 'Support Groep' is as volg:
>
>           Williams Syndrome
> Support Groups in South Africa       Eastern Cape: Dries & Magda Coetzee
> Tel. 084 574 2926 / 043 726 1435
> ngno...@net4u.co.za   Free State: Jacques & Tanja Holtzhausen
> Tel. 056 818 1655 / 082 77 88 429
> pi...@mweb.co.za
>   Western Cape: Wanita van Zyl
> Tel. 082 7730 745
> wanit...@kingsleymail.co.za
>         Williams Syndrome
> Support Groups in South Africa       Eastern Cape: Dries & Magda Coetzee
> Tel. 084 574 2926 / 043 726 1435
> ngno...@net4u.co.za   Free State: Jacques & Tanja Holtzhausen
> Tel. 056 818 1655 / 082 77 88 429
> pi...@mweb.co.za
>   Western Cape: Wanita van Zyl
> Tel. 082 7730 745
> wanit...@kingsleymail.co.za
>
> ---------------------------------
> Never miss a thing.   Make Yahoo your homepage.
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages