When do williams children start to speak

4 views
Skip to first unread message

Louis Kerswill

unread,
Aug 26, 2007, 10:38:34 AM8/26/07
to willi...@googlegroups.com
Hi
We have a Williams child of 3 and he is very slow to start talking. We were wondering at what age Williams children actually start speaking well.
 
Thanks
Louis


Got a little couch potato?
Check out fun summer activities for kids.

magda

unread,
Aug 27, 2007, 2:00:07 PM8/27/07
to Williams-sa
Hi Louis,
dankie vir hierdie wonderlike "geselsblad"!!!!!!!

Op hierdie fase van ontwikkeling is praat groot prioritet: WS het mos
nou die "delayed milestones", maar praat is een van hul "gawes" as
hulle eers daar kom.(rondom skoolgaande ouderdom = 6jaar). Op 27
maande kon Johan nog glad nie kon nie loop of praat en het deur Wits
se arbeidsterapeute die START program gevolg: ouerbegeleiding, wat ons
dan vir die volgende maand tuis met stimulasie op 'n spesifieke
stadium van ontwikkeling moes op konsentreer (sy "huiswerk"). Sy praat
het rondom vier begin (tata, mama) vordering maak en op vyf kon hy al
genoeg praat (huisgesin kon hom volg) en toe hy toe kleuterskool toe
is daardie jaar, het hy geleidelik al hoe meer "normaal" begin praat.
Die literatuur sê dat hulle op skoolgaande ouderdom taal redelik
bemeester het: "Expressive language" beter as "receptive language".
Eers was hy maar die luisteraar in die klas, veral stories en
karakterstories: mens lok maar uit totdat hulle al meer respond. As sy
weer jou oë uitvee, praat hulle non-stop, staan voor in die klas by
rympies, liedjies en rollespel. DIT KOM WANNEER HULLE TELKENS GEREED
IS VIR DIE VOLGENDE FASE, wat maar baie langsaam kan gebeur, maar
wanneer hy gereed is, stap hy oor na volgende ontwikkelingsfase: NIE
DRUK! Aktiwiteite wat elke dag in/rondom huis gebeur is die idiale
leeromgewing.

Hoor ook graag weer van julle.
Dries en Magda.

Ons het die STARTPROGRAM gevolg, sê as ons vir julle inligting kan
stuur.

On Aug 26, 4:38 pm, Louis Kerswill <kers...@yahoo.com> wrote:
> Hi
> We have a Williams child of 3 and he is very slow to start talking. We were wondering at what age Williams children actually start speaking well.
>
> Thanks
> Louis
>

> ---------------------------------

Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages