Oogarts details asb.

1 view
Skip to first unread message

Louis Kerswill

unread,
Oct 15, 2007, 2:48:37 AM10/15/07
to willi...@googlegroups.com
Hi Zenda,
Hierdie is eintlik 'n vraag vir jou, maar ek stuur sommer die email vir die hele groep indien iemand anders ook kan baat vind hierby. Ek dink jy het vir my genoem van 'n oogkundige/oogarts wat jou dogter gehelp het met 'n skewe ogie. As dit wel jy was is dit moontlik om weer die details te stuur asb. (Ek is jammer, ek dink jy het dit wel gegee laas, maar ek dit dit ongelukkig nie meer nie) Ek dink julle was baie tevrede. Zander se ogie lyk bietjie traag/skeel en ons wil graag daarna laat kyk.
 
Baie dankie.
Louis Kerswill
0824151732


Fussy? Opinionated? Impossible to please? Perfect. Join Yahoo!'s user panel and lay it on us.

Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages