Model 339 and 237A globes

21 views
Skip to first unread message

ylo...@gmail.com

unread,
Dec 6, 2024, 3:38:24 AM12/6/24
to The South African Wick and Mantle Forum
Hi.
Kan iemand help waar ek nuwe glas kan kry vir die twee lampe? Altwee my lampe het van die rak waar hulle opstaan geval gister.
Ek weet Pakrat het altyd parte aangehou, maar lyk nie op hulle meer bestaan nie.
EK sien op oldcolemanparts is daar. maar sou eerder in SA gou kry.

Dankie

Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages