Ek was baie gelukkig om hierdie besonderse en skaars lantern te vind. Dis maar die tweede eksemplaar waarvan ons weet. Die enigste ander 238A behoort aan Deon Bouwer.
Dis 'n groot, swaar lamp, heelwat groter as 'n 237. Hy brand besonder helder en is verbasend stil.
-Phil