21 DAE HUISARRES !!!!!!!!!

16 views
Skip to first unread message

Gerrit Bekker

unread,
Apr 2, 2020, 8:52:57 AM4/2/20
to The South African Wick and Mantle Forum
Dagsê aan al die lede in RSA . Ek neem aan  MAMMA se lys van takies is na een week se harde werk afgehandel is . Nou kan julle ernstig begin om daai paraffienkoppe aan te skroef . Julle moet dit geniet ! Vir almal wat inkomste verloor , ek kan maar net vir julle duimvas hou . Sterkte aan almal . GERRIT .

Andrew Potgieter

unread,
Apr 4, 2020, 5:43:13 AM4/4/20
to The South African Wick and Mantle Forum
Dankie.
Nog nie klaar met al die werk by die huis nie.
Groete en sterkte vir almal.
Andrew
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages