The South African Wick and Mantle Forum

Contact owners and managers
1–30 of 434

Welkom by ons kuierplek! / Welcome to our clubhouse!


Ons hoor graag van mede lamp- en lanternversamelaars in Suider Afrika en sien graag fotos van jou gunstelinge en nuwe aankomelinge.
Vra gerus vrae oor enige aspek van lampe, lanterns, verwarmers en stowe wat paraffien, spiritus of petrol brand. Die ander kundiges hier sal probeer raad gee.
Ons gee egter nie waardasies nie, en aanvaar nie verwysings na oop veilings op plekke soos ebay, BidorBuy edm. nie.
As jy iets hier wil koop, verkoop of verruil is jy baie welkom, solank dit on topic is.
Die forum word gemodereer en onbeleefde en ontoepaslike kommentaar sal aangespreek en/of verwyder word.
Enige voorstelle om die forum beter te organiseer en dit 'n gesellige kuierplek en nuttige bron van inligting te maak sal op prys gestel word.

Posts and responses in English are always welcome.

View more pinned conversations