Museum_Vergadering_Oktober_2025

0 views
Skip to first unread message

Helen Joannides

unread,
Nov 5, 2025, 6:07:14 AM11/5/25
to 'WC:Museum' via Western Cape Museum Educators
 

Dear All 

See below message from our hosts at the Taalmuseum en -monument and the link to the Google Drive with all the photos.

Thanks so much

Helen

 


 

Geagte Kollegas

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument wil graag ons opregte dank en waardering uitspreek vir u teenwoordigheid en waardevolle bydrae tydens die vergadering wat in Oktober 2025 by ons fasiliteit plaasgevind het.

Ons het dit werklik op prys gestel om verteenwoordigers van die Museum van die Wes-Kaap te verwelkom. Die gesprekke was insiggewend en produktief, en het bygedra tot die bou van sterk professionele netwerke binne die museum- en erfenissektor.

Ons sien met groot verwagting uit na verdere samewerking en die voortbou op hierdie positiewe bande in 2026.

Met waardering en vriendelike groete

Vind aangeheg die skakel tot die fotos van die dag:

 

https://drive.google.com/drive/folders/1tbJ0DYc4Sp6pxDIKSiMwGdV6yg4Nq5TE?usp=drive_link

 

Gershwyn Fredericks


Opvoedkundige Beampte / Educational Officer

Afrikaanse Taalmuseum en -monument, Paarl


               
Teken in op ATM-nuusbrief
Sluit aan by die ATM se WhatsApp-kanaal

 

 

 

Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages