BELANGRIKE KENNISGEWING: "Jou belange - In gesprek met prof. Pierre de Vos" asook nuwe inhoud

1 view
Skip to first unread message

Johan D. Strydom

unread,
Sep 16, 2009, 7:02:50 AM9/16/09
to vuurk...@googlegroups.com

Na die verskyning van die artikel “Zuma’s new God squad wants liberal laws to go” het ons heelwat reaksie gehoor/gelees vanaf publieke forums, gesprekke asook hier op VuurKairos.  Ons het gaan kers opgesteek by Prof. Pierre de Vos, en aan hom ‘n paar vrae gestel.  MOENIE HIERDIE ONDERHOUD MIS NIE!  Lees dit hier:  http://vuurkairos.wordpress.com/2009/09/16/jou-belange-in-gesprek-met-prof-pierre-de-vos/

 

Hierdie onderhoud is gedoen in Engels & Afrikaans.

 

NEEM ASSEBLIEF DEEL AAN DIE GESPREK DEUR BY DIE ONDERHOUD KOMMENTAAR TE LEWER, OF STUUR VIR ONS E-POS BY:  vuurk...@live.com.  JOU INSETTE IS NODIG!

 

Ander nuwe inhoud:

 

Woensdag-meditasie:  Kuns.  Volg hierdie reeks deur Barnard Steynhttp://vuurkairos.wordpress.com/2009/09/15/woensdag-meditasie-natuur/

 

NEWS:  McCauley: Zuma’s camerlengo is a threat to liberal democracy:  http://vuurkairos.wordpress.com/2009/09/15/mccauley-zumas-camerlengo-is-a-threat-to-liberal-democracy/

 

Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages