Nuwe inhoud

3 views
Skip to first unread message

Johan D. Strydom

unread,
Nov 5, 2009, 1:18:34 AM11/5/09
to vuurk...@googlegroups.com

Liewe vriende / Dear friends,

 

Na die verskyning van “Vasgevang?  Nee!  Vrygekoop – jou reaksie asseblief!” het ons twee bydraes ontvang van Lizelle Stemmett (hier) en Ewald Scheffler (hier).  Neem asseblief deel aan die gesprek.  Jou bydrae, hoe gering ookal, is van waarde en behoort gehoor te word.  Stuur aan ons ‘n e-pos by vuurk...@live.com .

 

‘n Saak wat tans aandag in die media geniet, is dié van Die Staat (Robbie Klay) vs. Jurie Els.  Alreeds hoor ek (weereens!) geluide en veralgemenings wat gemaak word dat kindermolestasie ‘n euwel van gay mense is.  In die vyfde hoofstuk van “Oor gay wees” skryf Jean du Plessis breedvoerig in dié hoofstuk (Homofobie en stereotipe wanopvattings) juis hieroor en stel hy op nugter toon die saak in die reine.  Hou in gedagte dat die boek in 1999 gepubliseer is, en sekere van die feitlike gegewens daarin intussen verander het.  Soos ons die hoofstukke plaas, poog ons om nuwe inligting by te werk.  As jy merk dat van die inligting nie meer korrek is nie (bv. die verwysing na bepaalde wette), kan jy aan ons skryf by vuurk...@live.com sodat ons die nodige regstellings kan maak.

 

VuurKairos-groete

Johan Strydom

 

 

 

 

Johan D. Strydom

unread,
Nov 7, 2009, 4:08:55 AM11/7/09
to vuurk...@googlegroups.com

Sunday meditation:  A living prayer amidst our world (Laurie Gaum) - http://vuurkairos.wordpress.com/2009/11/07/a-living-prayer-amidst-our-world-laurie-gaum/

 

Press statement from 1st African dialogue on sexuality and Christian faith - http://vuurkairos.wordpress.com/2009/11/06/press-statement-from-1st-african-dialogue-on-sexuality-and-christian-faith/

 

Eugene Mouton skryf oor Morné en Graham se troue - http://vuurkairos.wordpress.com/2009/11/06/eugene-mouton-skryf-oor-morne-en-graham-se-troue/

 

Oor Gay Wees (Hoofstuk 5):  Homofobie en Stereotipe wanopvattings - http://vuurkairos.wordpress.com/2009/11/05/oor-gay-wees-hoofstuk-5-homofobie-en-stereotipe-wanopvattings/

 

Ewald Scheffler reageer op “Vasgevang?  Nee, Vrygekoop!” - http://vuurkairos.wordpress.com/2009/11/05/ewald-scheffler-reageer-op-vasgevang-nee-vrygekoop/

 

Pastoor Lizelle Stemmett reageer op “Vasgevang?  Nee, Vrygekoop! - http://vuurkairos.wordpress.com/2009/11/03/pastoor-lizelle-stemmett-reageer-op-vasgevang-nee-vrygekoop/

 

Johan Grobler reageer op “Vasgevang?  Nee, Vrygekoop!” - http://vuurkairos.wordpress.com/2009/11/07/johan-grobler-reageer-op-vasgevang-nee-vrygekoop/

 

Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages