Opdatering

1 view
Skip to first unread message

Johan D. Strydom

unread,
Jul 22, 2009, 1:46:00 PM7/22/09
to vuurk...@googlegroups.com

Soms is dit nodig om saam met die mense vir wie jy lief is te gaan asem skep.  Vir my het dit nou sulke tyd geraak!  Daarom die voortydige opdatering van Sondag se oordenking.

Hoe wonderlik om in die virtuele bolwerk van die internet iemand te ontmoet met ‘n boodskap wat nie anders kan as om jou hart aan te raak nie?  Lettikonfetti (die nom de plume vir ‘n blogger by WORDPRESS) is ‘n gay vrou.  En gelowig.  Haar blog het sy destyds begin om met die lesers haar opgewondenheid te deel van haar huwelik, maar sy het ook nie geskroom om die kontensieuese sake rondom dit aan te raak nie.  In haar oordenking ”VASHOU-WOORDE en MOEILIKE OPDRAGTE” skryf sy oor die tye in ons geloofslewe wat dit ingewikkeld is om vas te hou aan geloofswoorde sodat dit dieselfde trefkrag en optrek-krag het.  Lees haar oordenking hier [http://vuurkairos.wordpress.com/2009/07/22/vashou-woorde-en-moeilike-opdragte/].

 

Briewe wat die afgelope week ontvang is, kan hier [http://vuurkairos.wordpress.com/2009/07/22/briewe-ontvang/] gelees word, en kennisgewings is ook ontvang van twee geleenthede wat deur IAM aangebied word, ’n gespreksoggend met die tema “Die gay persoon en sy/haar ouers” asook inligting oor die Reformerende Kerk se kermis.  Dit kan hier [http://vuurkairos.wordpress.com/2009/07/22/knoop-in-die-oor-important-events/] gelees word.

 

VuurKairos benodig ook jou hulp – ons sal graag wil sien dat meer van die inhoud vertaal word na Engels.  Kan jy help?  Volledige besonderhede hier [http://vuurkairos.wordpress.com/2009/07/22/ons-benodig-jou-hulp-vertaler/]

 

Kyk na jouself!  Tot volgende week.

 

 

JOHAN D. STRYDOM
Posbus 1299, 6330, JEFFREYSBAAI | PO Box 1299, 6330, JEFFREYS BAY
086 591 3326 (Faks | Fax)
jdst...@telkomsa.netjdst...@live.com
SKYPE:  jdstrydom  |  MSN: 
jdst...@telkomsa.net
http://vuurkairos.wordpress.com

 
This message is for the named person's use only.  It may contain confidential, proprietary or legally privileged information.  No confidentiality or privilege is waived or lost by any mistransmission.  If you receive this message in error, please immediately delete it and all copies of it from your system, destroy any hard copies of it and notify the sender.  You must not, directly or indirectly, use, disclose, distribute, print, or copy any part of this message if you are not the intended recipient.

P Please consider the environment before printing this e-mail

 

 

Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages