Meraai
se vir Gatiep:
"Djy moenie dink djy sal by die hemel se hek kan ingaan as djou
asem so na drank stink nie!"
Gatiep: Dja
Meraai, djy hou djou baaaie slim né, maar daar is ‘n technical point van
hemel toe gaan wat djy nie van weetie. My asem ganie saamie, ek
blaas hom MOS hier yt!"