![http://www.facebook.com/n/?profile.php&id=1002506516&mid=3ff8469G5af35f919517G33c38cG96&bcode=YI8WRjZF&n_m=chantelwentzel13%40gmail.com 21 BEWYSE
Daar is 21 bewyse dat iemand nie net glo nie, maar wel 'n persoonlike verhouding het met Jesus Christus. Meet jouself hieraan, dan weet jy waar jy geestelik staan.
1) Deur persoonlike verhouding [1 Joh. 1:3-7 / 1 Joh. 2:13]
2) Blydskap wat oorloop uit die hart [1 Joh. 1:4]
3) Onderhou Sy gebooie [1 Joh. 2:3 / 1 Joh. 3:22]
4) Wandel in Sy voetspore. Loop soos Jesus geloop het [1 Joh. 2:6]
5) Lief vir alle mense [1 Joh. 2:9-11 / 1 Joh. 3:10-19, 23]
6) Oorkom die wêreld en Satan [1 Joh. 2:13-14 / 1 Joh. 5:4, 18]
7) Haat die dinge van die wêreld [1 Joh. 2:15-17]
8) Eenheid onder Christene [1 Joh.2:19]
9) Heilige Gees salwing [1 Joh. 2:20-27]
10) Ken die Waarheid wat jou vrymaak [1 Joh. 2:21 / Joh. 8:32-36]
11) Erken God en Christus [1 Joh/ 2:22-25]
12) Doen geregtigheid [1 Joh. 2:29 / 1 Joh. 3:7-10]
13) Reinig onsself [1 Joh. 3:3]
14) Wedergebore [1 Joh. 2:29 / 1 Joh. 3:9 / 1 Joh. 5:1-18]
15) Stap weg van sonde [1 Joh. 1:7-9 / 1 Joh. 3:5-10]
16) Vry van veroordeling [1 Joh. 3:20-24]
17) Indwelling Spirit [1 Joh. 3:24 / 1 Joh. 4:4, 13]
18) Geloof [1 Joh. 2:13 / 1 Joh. 5:1, 10]
19) Bely Christus [1 Joh. 4:14-15]
20) Ontvang Christus [1 Joh. 5:10-13 / Joh. 1:12]
21) Beantwoorde gebed [1 Joh. 3:21-22 / 1 Joh. 5:14-15]
Spr. 14:15 "Die eenvoudige glo elke woord, maar die skrandere let op sy voetstappe".
Die eenvoudige mens glo elke weg van die mens, maar die wyse man onderskei tussen die weë van goed en kwaad. Dis maklik om te sê jy glo in God die Vader, in God die Seun, in God die Heilige Gees. Glo ons werklik wat ons sê? Of is dit maar net 'n rympie wat jy Sondag na Sondag in die kerk opsê om almal te wys jy ken dit uit jou kop uit (soos sommige kerke se gewoonte is). As dit so is, waarom DOEN ons nie wat Hy van ons vra en verwag nie?
Wanneer jy sê jy glo in Christus, dan MOET jou dade spreek van wat in jou hart lewe.
Shalom](https://ci3.googleusercontent.com/proxy/j2XuDtlfdfYoF_nWJ-hCeqIeLeAK1UZfd_ZMlmZ967q607iIYG7lhKtvKxspCnGOKVgi-4b7QPmg3Wmyv4NGhi66s3tfVOG4Op2l5WH7-8CU6WANSSo-q5wecI9A6Dg=s0-d-e1-ft#http://profile.ak.fbcdn.net/hprofile-ak-snc4/186142_1002506516_3106192_q.jpg) |
21 BEWYSE
Daar is 21 bewyse dat iemand nie net glo nie, maar wel 'n persoonlike verhouding het met Jesus Christus. Meet jouself hieraan, Dan weet jy waar jy geestelik staan.
1) Deur persoonlike verhouding [1 Joh. 1:3-7 / 1 Joh. 2:13] 2) Blydskap wat oorloop uit die hart [1 Joh. 1:4] 3) Onderhou Sy gebooie [1 Joh. 2:3 / 1 Joh. 3:22] 4) Wandel in Sy voetspore. Loop soos Jesus geloop het [1 Joh. 2:6] 5) Life vir alle mense [1 Joh. 2:9-11 / 1 Joh. 3:10-19, 23] 6) Oorkom die wêreld en Satan [1 Joh. 2:13-14 / 1 Joh. 5:4, 18] 7) Haat die dinge van die wêreld [1 Joh. 2:15-17] 8) Eenheid onder Christene [1 Joh.2:19] 9) Heilige Gees salwing [1 Joh. 2:20-27] 10) Ken die Waarheid wat jou vrymaak [1 Joh. 2:21 / Joh. 8:32-36] 11) Erken God en Christus [1 Joh/ 2:22-25] 12) Doen geregtigheid [1 Joh. 2:29 / 1 Joh. 3:7-10] 13) Reinig onsself [1 Joh. 3:3] 14) Wedergebore [1 Joh. 2:29 / 1 Joh. 3:9 / 1 Joh. 5:1-18] 15) Stap weg van sonde [1 Joh. 1:7-9 / 1 Joh. 3:5-10] 16) Vry van veroordeling [1 Joh. 3:20-24] 17) Indwelling Spirit [1 Joh. 3:24 / 1 Joh. 4:4, 13] 18) Geloof [1 Joh. 2:13 / 1 Joh. 5:1, 10] 19) Bely Christus [1 Joh. 4:14-15] 20) Ontvang Christus [1 Joh. 5:10-13 / Joh. 1:12] 21) Beantwoorde gebed [1 Joh. 3:21-22 / 1 Joh. 5:14-15]
Spr. 14:15 "Die eenvoudige glo elke woord, maar die skrandere let op sy voetstappe". Die eenvoudige mens glo elke weg van die mens, maar die wyse man onderskei tussen die weë van goed en kwaad. Dis maklik om te sê jy glo in God die Vader, in God die Seun, in God die Heilige Gees. Glo ons werklik wat ons sê? Of is dit maar net 'n rympie wat jy Sondag na Sondag in die kerk opsê om almal te wys jy ken dit uit jou kop uit (soos sommige kerke se gewoonte is). As dit so is, waarom DOEN ons nie wat Hy van ons vra en verwag nie?
Wanneer jy sê jy glo in Christus, Dan MOET jou dade spreek van wat in jou hart lewe.
Shalom |