Description
Vandag is daar behoefte om Jesus te leer ken vir wie Hy was toe Hy op aarde was. Daar was 5 stappe wat Hy agtergelaat het vir ons om te doen. Hier kan ons leer wie Hy wil hê ons moet wees sodat ons, ons roeping kan volg en najaag. Hier kan ons leer hoe om die Heilige Gees te ken as Persoon.