Hi Almal
Hiermee net 'n paar reëlings oor die PD Seremonienaweek.
Kampleier: Pieter Jacobs
Ajunkkampleier: Marnette Vermeulen
Veldkornette: San-Mari Kloppers en Georgie Nel
Elke Staatmaker moet asseblief die volgende saam bring:
· Eie beddegoed en matras (as jy wil sag slaap)
· Toilet Benodighede (daar is net wasbakke)
· Bordesak met bord, beker, mes, vurk, lepel en bakkie
· Formele Voortrekkerdrag (indien jy nie het nie moet die dames ‘n navy blou romp/broek en wit bloes dra, en mans ‘n grys broek met ‘n wit hemp)
· Genoegsame kennis oor die seremonies waar jy gaan help
· Onthou asseblief julle R75 vir julle kossies (dis altyd lekkerder as wat jy by die huis sou kry!)
· Baie gees!!!
Almal is so ver by die volgende plekke ingedeel. As jy ‘n problem het kontak my asseblief!
|
Vlaghysing en Vlagstryking
San-Mari
Pieter vdM
Petro
Maggie
Tertuis
|
Vlagpresentering en Vlagverwydering
Pieter J
Barend
WP
Rona
Ruan
|
|
Spanseremonies
Karin
Georgie
Ian
Jean |
Kampreëlings en Noodhulp
Willem
Marnette |
|
|
|
Die volgende mense is verantwoordelik vir die teoretiese aspekte:
Voortrekkerdrag – Rona
Bewegings – Marnette
Noodplan – Pieter J
Touwerk – Willem
Lekker dag verder!
Rona