Facebook Page

1 view
Skip to first unread message

Willem Scholtz

unread,
Aug 23, 2014, 8:40:48 AM8/23/14
to swee...@googlegroups.com
Hi Julle

Ek het vir Sweepslag ’n Facebook Page geskep, wat ons kan gebruik om aktiwiteite (bv. die Spooktoer) te bemark: https://www.facebook.com/pages/Sweepslag-Staatmakers/754604927937057

Gaan like dit asseblief!

Ons gaan die Sweepslag Facebook group hou vir interne kommunikasie, ens.

Lekker dag!
Willem

Ns. Gaan kyk ook ’n bietjie na ons nuwe webblad: www.sweepslag.co.za - ek hoor graag wat julle dink.

Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages