Hi Julle
Jammer ek spam julle al weer! Hier is net die belangrike datums vir die res van die jaar wat verander het of bygekom het.
28-30 Junie - Groepkamp
22 Junie Body Worlds Uitstalling
16-18 Augustus Noodhulp (Sessie 1 in die stad)
30-1 September Noodhulp (Sessie 2 op 'n kamp)
Groete
Rona