Fwd: Gebiedskakeldraer Verkiesing

3 views
Skip to first unread message

mandi smith

unread,
Sep 10, 2014, 3:54:09 PM9/10/14
to swee...@googlegroups.com

Goeienaand Almal

 

Baie dankie aan alle staatmakers wat teen die spertyd hul stem uitgebring het.

 

Om die stembriewe te kon tel; moes 129 stembriewe vanaf die 172 stemgeregtigdes ontvang word. Teen die spertyd om 19:00 op 10 September 2014, is slegs 54 stembriewe ontvang.  Hierdie 31% is te min om verteenwoordigend te wees. Die vereiste is ten minste 75%.

 

Dit genoodsaak dat ons ‘n volgende stemproses moet volg. Dieselfde proses as met die verkiesing van die Hoofskakeldraer, waar elke groep ‘n verteenwoordigende stem het, word dus gevolg. Sien asseblief aangehegde skrywe vir die volledige inligting.

 

Kontak my gerus vir enige navrae.


Groete

 

 

 

Zandra Machin

Adjunkgebiedsleier:  Volwasse Sake

 

 

 

 

 


Sel:      +27 82 775 1944

Tel:      +27 82 923 5611

E-pos: zan...@voortrekkers.org.za

Web:    www.voortrekkers.co.za

 

Verontskuldiging:

Hierdie e-pos is onderhewig aan Die Voortrekkers se e-pos verontskuldiging wat gelees kan word by: http://www.voortrekkers.org.za/epos/Epos_Verontskuldiging.pdf 

 


Tweede Stemproses tov Gebiedskakeldraer.pdf
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages