Sweepslag SAS

1 view
Skip to first unread message

Rona Schröder

unread,
May 9, 2013, 4:31:11 AM5/9/13
to Sweepslag, tertius...@yahoo.com, sanmari...@gmail.com, georg...@gmail.com, cec...@morgangroup.co.za, marcel...@gmail.com, willempiete...@yahoo.com
Hi Julle
 
Aangeheg is die SAS vroms wat julle asb moet invul en vir my terug stuur sodat ons al julle korrekte jare op die sisteem kan laai. Dit gaan baie vinnig en moenie stress kap as jy nie jou lidnommer het nie! Ons sal dit kry. Laat weet my asb as jy hierdie epos twee keer gekry het.
 
Dankie vir julle samewerking!
Lekker dag!
Rona Schroder
 
Sweepslag SAS.xlsx
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages