Gebiedskakeldraer Verkiessing

1 view
Skip to first unread message

Willem Scholtz

unread,
Sep 9, 2014, 9:32:43 AM9/9/14
to swee...@googlegroups.com

From: mandi smith <smith....@gmail.com>
Subject: Fwd: Gebiedskakeldraer Verkiessing
Date: 09 September 2014 at 15:14:56 CAT

Hi julle
Hoop almal gaan nog voor 4 registreer.
Hier is die finale reëlings vir die verkiesing.

Lekker dag verder,
Mandi Smith

---------- Forwarded message ----------
From: "Algemeen Xtaties" <algemee...@gmail.com>
Date: 9 Sep 2014 12:40
Subject: Gebiedskakeldraer Verkiessing

Goeie Dag,

 

Ek hoop dit gaan nog goed

 

Die verkiessing vir Gebiedskakeldraer vind more 10 September 2014 plaas.

 

ELKE Gerigestreerde Staatmaker kan 'n stem uitbring in hierdie verkiessing (1 Staatmaker = 1 Stem). 

 

Die volgende presone is genomineer vir die posiesie van Gebiedskakeldraer

1.    Werner Beineke

2.    Marthinus Jacobs

3.    Johanette Jordaan

4.    Richenda Wright

 

Die Stembrief sal more oggend uitgestuur word.  Die voltooide stembrief moet voor 19:00 aan zan...@voortrekkers.org.za gestuur word. (alle epos stemme gaan gedruk en dan in 'n boks geplaas word voor telling plaasvind).  Staatmakers kan ook tussen 16:00 en 19:00 by die Boerplek (Transvaal Gebiedskantoor) kom stem.

 

Om te verseker dat ons al die Staatmakers bereik vra ons u asb om hierdie e-pos asook die Stembrief van more aan alle Staatmakers in u Kommando, Oord en Vriendekring te versprei

 

Laat weet asb indien daar enige verdere navra is.

 

By voorbaat Baie Dankie.

 

Groete,

Cecilia Haasbroek
Adjunkgebiedskakeldraer: Administrasie   |   Die Voortrekkers: Transvaal Staatmakers
 
Eposalgemee...@gmail.com   |   Tel082 730 3095
CV van Werner Friederich Beineke (Voortrekkers) (3).pdf
CV marthinus cv opgedateerd (3).pdf
Richenda Wright Voortrekker CV.pdf
CV Mej J Jordaan (3).pdf
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages