Hallo Staatmakers
>
>
>
> Ek hoop dit gaan nog goed!
>
>
>
> Ons staan aan die einde van 2014 en die Xtatie bestuur wil graag hiermee ALLE TRANSVAAL STAATMAKERS hartlik uitnooi na Xtaties se Jaareind Funksie.
>
>
>
> DATUM: 29 November 2014
>
> TYD: 10:00
>
> PLEK: Die Voortrekker Monument
>
> WAT: Spesiale Begeleide Toer en Bring en Braai (Kom kyk saam met ons hoe die uitsig lyk vanaf die Monument se Dak.)
>
> RSVP: 26/11/14 op Facebook Event of by algemee...@gmail.com
>
>
>
> Al wat jy moet saambring is jou vleis, drankies, stoel en gees
>
>
>
> Ons vra asb dat u asb hierdie e-pos aanstuur vir alle Staatmakers/Graad 12’s in u Kommando/Oord. Byvoorbaat Dankie!
>
>
>
> Vir enige navra kontak Vian (skryfbe...@gmail.com) of Cecilia (algemee...@gmail.com)
>
> Groete
>
> Cecilia Haasbroek
> Adjunkgebiedskakeldraer: Administrasie | Die Voortrekkers: Transvaal Staatmakers
>
> Epos: algemee...@gmail.com | Tel: 082 730 3095
> Facebook: Xtaties Transvaal Staatmakers