Werner Beineke, die hoofskakeldraer van die
Staatmakers kom doen 'n kort aanbieding oor waarmee die Staatmakers
nasionaal besig is en die opwindende dinge wat vir die Staatmakers
voorlê.
Daar sal 'n lekker pot glüwine wees om die laaste koue van die winter af te weer.