Hi Julle
Ek hoop dit gaan nog goed
Dit is weer tyd vir die Transvaal Staatmakers
se SKKP 2015 (Sop, Komberse, Kouse Projek). Ons wil graag weer vanjaar Sop,
Brood, Komberse en Kouse uitdeel lanks Kerkplein en ons benodig julle hulp. Ons
wil graag met oormaat gee met die projek en ons benodig ten minste 50 liter
sop, 100 brode, 100 pare kouse en 100 komberse om uit te deel
BESONDERHEDE VIR SKKP:
Datum: 30
Julie 2015
Tyd: 18:00
vir 19:00
Plek: Kerkplein,
WF Nkomo St, Pretoria. (Oorkant die Poskantoor)
BENODIG:
Ons vra dat elke groep om die volgende te
gee:
10 liter sop (warm wees by die aand)
5 brode
10 pare kouse
10 komberse
Groepe wat kan moet potte, skeplepels en
gastowe saambring.
Vind asseblief aangeheg die Inligtingsbrief
oor die projek asook dokumentasie indien julle weet van besighede en of persone
wat ‘n donasie vir hierdie wonderlike projek wil maak.
Alle Staatmakers en Voortrekkers is welkom om
ons met hierdie projek te help vir meer inlgting kontak asb Vian Roos by
084
702 6306 of skryfbe...@gmail.com
Indien u nie 'n Staatmaker is nie vra
ons soos gewoonlik dat u asb hierdie e-pos aanstuur vir alle Staatmakers en
Graad 12 in u Kommando/Oord. Byvoorbaat Dankie!
Groete