Uniform Bestellings

0 views
Skip to first unread message

Rona Schröder

unread,
Apr 18, 2013, 6:53:45 AM4/18/13
to Sweepslag, cec...@morgangroup.co.za, mjun...@gmail.com, sanmari...@gmail.com, cj.bra...@gmail.com, vandermer...@yahoo.com, lmrie...@gmail.com, georg...@gmail.com, Ruan...@hotmail.com, willempiete...@yahoo.com, marcel...@gmail.com
Hi Julle
 
Ons wil graag hê dat almal wat gaan help met die P/D Seremonienaweek oor volledige Formele Voortrekkerdrag beskik. Dit lyk net baie meer professioneel wanneer ons die kinders ontvang in formeledrag. Ons gaan 'n bestelling insit vir Sweepslag so ons wil graag alle bestelling hê voor 21 April. Stuur asb vir my 'n epos by blomm...@ymail.com met alles wat ons vir jou moet bestel om jou uniform te voltooi. Julle kan Woensdag (24 April) by die byeenkoms betaal. Die pryse is as volg:
 
ABC Tekens:
Borduur                       R7.50
Metaal                         R18.00
Gebiedswapen            R8.20
Naambalkie                 R75.00 (onthou om by te sit of jy PV/HW/Awesome is)
Naamlint                      R5.10
Groepkenteken           R8.80
Voorjuk:
Borduur                       R5.10
Metaal                         R25.00
Jukskei:
Borduur                       R5.10
Metaal                         R20.00
Voortrekkerwapen       R12.70
Mans-Dasse                R160.00
Dames- Serpe             R150.00
 
As daar iets is wat julle nog wil weet is julle welkom om te vra.
 
Lekker dag verder!
Rona
 
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages