Hi julle, onthou ons byeenkoms more (Woensdag, 24 Februarie) om 19:00. Ons ontmoet mekaar by die Mugg & Bean in die Jean Crossing winkelsentrum (https://goo.gl/maps/z4DdDUDRgVT2).
Vir hierdie byeenkoms gaan ons die jaarprogram vir 2016 finaliseer en begin om ons nagmars te beplan.
Laat weet asseblief wie almal gaan die byeenkoms bywoon sodat ek vir ons plek kan bespreek.
Sien julle more!