Hi Julle
Ons hoop dit gaan nog goed!
Vind asb aangeheg die amptelike uitnodiging na die Transvaal Staatmakersaamtrek te Hartebeesfontein Voortrekkerplaas 15 – 17 Mei 2015.
Alle Transvaal Staatmakers en Voortrekkers tussen die ouderdom van 19 – 28 is baie welkom.
Die inskrywingsvorms is in ‘n Googlevorm - formaat en is beskikbaar by die volgende skakel: https://docs.google.com/forms/d/1Nl3QQJZhig8MAIv3fbYEmdw2yuwa4PyOlBvS49a_sWs/viewform?usp=send_form
>>>> Inskrywings kan slegs geskied deur middel van ‘n Googlevorm <<<<
Sluitingsdatum vir inskrywings is 8 Mei 2015. Die koste vir die kamp is R 450 per persoon (maar jy kry R50 afslag indien jy voor 1 Mei inskryf) en sluit die nuwe Staatmakerhemp in.
Gelde kan inbetaal word by Transvaal Voortrekkers:
Standard Bank - Spaar rekening
Rekening no: 016 658 655 Tak kode: 010 845
Verwysing: TSS+Lidnommer of TSS+Naam+Staatmakergroep/Kommando
Bewys van betaling: Aan Cecilia by algemee...@gmail.com.
Van die aktiwiteite wat ons die naweek gaan doen sluit in:
- Kuier om die kampvuur
- Sprekers
- 'n Massa Inlywing van Alle nuwe Staatmakers en Staatmakergroepbestuurslede
- Staatmakergroep potjiekos kompetisie.
- Transvaal Staatmaker vergadering – punte vir die agenda kan gestuur word aan Werner by werries18@gmail@gmail.com teen 14 Mei 20:00
Kom trek saam ons laer en laat die tyd stil staan saam jou mede Staatmakers!
Indien u nie 'n Staatmaker is nie vra ons soos gewoonlik dat u asb hierdie e-pos aanstuur vir alle Staatmakers in u Kommando/Oord. Byvoorbaat Dankie!
Groete
Cecilia Haasbroek
Adjunkgebiedskakeldraer: Administrasie | Die Voortrekkers: Transvaal Staatmakers
Mandi Smith
Email: Smith....@gmail.com
Cell: 074 156 4091

- Transvaal Staatmaker vergadering – punte vir die agenda kan gestuur word aan Werner by werries18@gm...@gmail.com teen 14 Mei 20:00

Vind asb weer aangeheg die amptelike uitnodiging na die Transvaal Staatmakersaamtrek te Hartebeesfontein Voortrekkerplaas 15 – 17 Mei 2015.

Epos: algemee...@gmail.com | Tel: 082 730 3095
Facebook: Xtaties Transvaal Staatmakers