FW: VACANCY AT EMSS-SA : SOFTWARE DEVELOPER

12 views
Skip to first unread message

Izak Marais

unread,
Oct 11, 2012, 1:44:56 AM10/11/12
to stellenb...@googlegroups.com

Hallo almal,

 

Enige M-studente wat hierdie jaar klaar maak sal dalk belang stel in die aangehegte werkgeleentheid.

 

Ek kan dalk as motivering byvoeg dat ek (met ‘n PhD in beeldverwerking met bietjie masjienleer) die werk hier baie geniet. Dit val nou wel nie in die tipiese toepassing rigting van die VLS groep nie, maar mens werk nie te min as CAD GUI ontwikkelaar baie met 3D grafiese voorstellings en ook wiskundige modellering van “solid bodies”.  My huidige taak is bv. om vir Daimler ‘n beter stel CAD design tools te ontwikkel om die lyne van agterruit antennas maklik binne in ‘n gegewe 3D oppervlak te skep en te manipuleer.  Die werk self is dus interessant en uitdagend en die werk omgewing is uiters aangenaam. Dit is ook bevredigend om aan ‘n produk te werk wat soveel internasionale kliënte het.

 

Groete

Izak

 

From: Fiona Nell
Sent: 10 October 2012 15:27
To: 32Techno; 3Meson; EMSS Antennas Employees
Subject: VACANCY AT EMSS-SA : SOFTWARE DEVELOPER

 

Please feel free to spread the word …

 

 

Fiona Nell

HR Administrator

EM Software & Systems – S.A. (Pty) Ltd

32 Techno Avenue

Technopark

Stellenbosch 7600

South Africa

PO Box 1354

Stellenbosch

7599

South Africa

 

Phone     +27 (0)21 8311500

Fax          +27 (0)21 8801936

e-mail     fi...@emss.co.za

Description: cid:image001.png@01CB9168.5F3F4780

 

 

image001.png
Job Spec GUI Dev Oct 2012.pdf
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages