Goeimore medestappers
Graag herinner ek julle net aan die komende Saterdag 7 April se stap te Delheim.
Ons kom 7:30 bymekaar by Stellenberg gemeente waar ons vervoer geleenthede reel.
Ry afstand: 60km
Stapafstand +/-10km
Admin : R 10
Permit: R 50
Brandstof R45 (direk betaalbaar aan die bestuurder van die voertuig saam met wie u gaan.)
In verband met die eet goed om te pak is daar twee opsies:
1. Pak kos en drink goed soos vir normale stap
of
2. Pak klein gasstofie en maak self ontbyt wanneer daar gestop/ontspan word.
Onthou ook genoegsame beskerming teen son en sou dit dalk begin reen.
Dankie vir die wat reeds aangedui het vir saam stap.
Na die stap is daar twee restuarante by Delheim en Muratie wat u welkom is om te besoek as u wil vir iets te ete of drinke.
Vir verdure navrae skakel gerug vir my op 0842508016.
Groete
Marietjie Pool.