|
Platteklip Gorge/ Kabelkar: 07:00 April 21 Koste: R180 (R45 vervoer + R135 kabelkar enkelrigting) Graad: Graad 2A/3A Stapleier: Hanlie/Santie/Leonie Reisafstand: 74 KM Twee opsies is vir die stap beskikbaar: 1. Stap met Platteklip Gorge op tot bo op Tafelberg en geniet die pragtige uitsigte oor die stad. Gaan met die kabelkar na onder. Daar word 700 meter geklim oor die 3 km na bo. 2. Stap met Platteklip Gorge na bo. Geniet die pragtige uitsigte van bo op die berg en stap met diesefde pad terug. 09 Junie: Silvermyn/St James Piek: word vervang met:-
|