9 Junie 2018 - Houwhoek

0 views
Skip to first unread message

Joan Killian

unread,
May 30, 2018, 10:23:27 AM5/30/18
to stellenber...@googlegroups.com
Beste stapper

Ek herinner net dat die Silwermyn/St James Piek wat op die program aangegee is vir 09 Junie vervang word met die Houwhoek stap wat ons saam met Bellville gaan doen.   Hierdie reeling is gemaak as gevolg van die hoë risiko in die Silwermyn area.

Sodra ek die kennisgewing van Bellville ontvang, sal ek al die besonderhede aanstuur

Groete

Joan Killian
Mobile:  084-504-6876




Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages