Delheim stap

2 views
Skip to first unread message

Marietjie de graad

unread,
Mar 29, 2018, 3:02:56 PM3/29/18
to stellenber...@googlegroups.com

Goeienaand Stappers,

Ons volgende stap is op Saterdag 7 April 2018 te Delheim.

Ry afstand :      +/- 60 km
Brandstof :         R 45 direk betaalbaar aan die bestuurder van die voertuig saam met wie u gaan.
Stap:                    +/- 10 km 
Permit                  +/- R50
Admin:                  R 10

Die stap te Delheim is nie baie moeilike stap nie, maar verg wel 'n mate van fiksheid.

Ons kom om 7:30 vm bymekaar te Stellenberg Gemeente waar ons saamry geleenthede reel.

Bring saam, genoeg vloeistof om te drink en iets te ete, asook beskerming teen son,wind en reen.
Onthou ook mediese fonds inligting en kontak persoon vir geval van nood se nr.

Vir verdere navrae skakel gerus tussen 13:00-14:00 bedags in weeksdae en na ure enige tyd na 18:00.

Laat weet asb per epos of sel nr 0842508016 indien u die stap kan mee maak.

Geseende Paasfees vir elke Stapper en familie.

Jammer vir die kort kennisgewing van die stap. Besige week gewees.

Groete
Marietjie Pool.

Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages