Spesiale Vergadering - 27 Februarie 2018

1 view
Skip to first unread message

Joan Killian

unread,
Feb 21, 2018, 5:00:12 AM2/21/18
to stellenber...@googlegroups.com
Beste stappers

Ons wil julle asb uitnooi na 'n spesiale vergadering Dinsdag die 27ste om 19h30, by Cedarberg 4, Stellenberg.

Ons wil graag gesels oor die pad vorentoe vir die Stellenberg Stapgroep.
1.  Is daar iets wat ons verkeerd doen?
2.  Is die stappe te min of te veel
3.  Is die stappe te maklik of te moeilik
4.  Is die uitgawe t.o.v stappe te kwaai veral waar permitte en afstand inkom
5.  Stap ons te vining of te stadig.

Ons sal dit opreg waardeer as julle dit wil bywoon.  Indien dit nie moontlik is nie, sal julle asb voorstelle aan my stuur.
Stap groete


Joan Killian
Mobile:  084-504-6876




Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages