Rhonell du Plessis

5 views
Skip to first unread message

Joan Killian

unread,
Dec 7, 2017, 6:08:11 AM12/7/17
to stellenber...@googlegroups.com
Beste stappers

Dit is met 'n baie seer hart wat ek hierdie epos uitstuur om julle in kennis te stel dat Rhonell du Plessis vanoggend oorlede is.

By ons almal is die 14de Januarie toe Rhonell geval het,  nog so pertinent in ons gedagtes en 11 maande later moet ons haar groet.   Ek onthou die teksvers wat sy gekry het daardie oggend uit Psm 125 - Soos daar berge is rondom Jerusalem, so is die Here rondom sy volk (my) nou, en vir altyd.

Ons het mooi en lekker herinneringe wat ons kan koester.

Groetnis
 

Joan Killian
Mobile:  084-504-6876




Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages