Beste stappers
Neem net kennis dat as gevolg van die langnaweek die 23ste is hierdie stap gekanselleer. Mariana het ook problem gehad om kontak te maak met Cape Nature om permitte te kry vir die stap. Dit sal nou moet oorstaan tot volgende jaar.
Daar kom nog 'n stap by vir 28 Oktober en meer inligting sal mettertyd deurgegee word. Hierdie stap sal by die Ou Engelse Fort in Franschoek wees. 'n Stap wat nog nie op ons program was nie.
Julle moet almal 'n geseënde langnaweek hê en indien julle weg gaan, wees veilig.
Groete tot 7 Oktober