Rooiheuwil Stap 23 Junie

2 views
Skip to first unread message

Green, IR, Prof [irg@sun.ac.za]

unread,
Jun 21, 2018, 1:34:22 AM6/21/18
to Stellenberg Stappers Google Groep (stellenberg-stappers@googlegroups.com)

Die volgende stap is Rooiheuwel naby Botrivier en is ‘n sirkelroete van so 10 km. Ons ontmoet by die kerk om 08h00 om die weer te evalueer en rygeleenthede te reël. Die koste is R10 vir admin, R100 vir brandstof en R15 vir die volle gebruik van ‘n vakansiehuis op die plaas vanwaar ons die stap begin.

Neem die gebruiklike stapdinge saam en laat my asb weet of jy saamstap sodat ek seker kan maak dat die stap genoeg belangstelling het.

Hou die internet dop vir enige laaste boodskappe van my kant af op die Vrydag (22de) of vroeg die 23ste.

Ivan (0748987787) en Valerie (0836539301)

 

So ver het die volgende persone laat weet hulle wil stap:

Mariana Delport

Estelle de Jager

Susan Pieterse

Willen van Zyl

Valerie Green

Ivan Green

 

Die weer lyk op hierdie stadium dat dit dalk gaan reën so van 12:00 wat nie vir die stap goed is nie. Ek sal so teen laat Vrydagmiddag ‘n besluit moet neem. Kyk asb op die webtuiste vir enige boodskappe

 

Ivan.

 

Emeritus Professor Ivan Robert Green

Department of Chemistry and Polymer Science

De Beers Chemistry Building

University of Stellenbosch

P/Bag X1

Matieland

Stellenbosch

7600

i...@sun.ac.za

Cell: +27(0)21-0748987787

Home: +27 (0)21-9191681

 


The integrity and confidentiality of this email is governed by these terms. Disclaimer
Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings gereël. Vrywaringsklousule
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages