Stellenberg Stappers

Contact owners and managers
1–30 of 228
Welkom by Stellenberg Stappers se Google groep.  Stellenberg Stappers is 'n groep mense van die noordelike voorstede van Kaapstad (maar nie beperk tot hierdie omgewing nie), wat lief is vir die buitelug en die natuur, en graag in 'n groep wil stap saam met mense wat dieselfde belangstellings deel.