Google Groups no longer supports new Usenet posts or subscriptions. Historical content remains viewable.
Dismiss

Kaapstad Moederstad

276 views
Skip to first unread message

Annette

unread,
Apr 23, 2002, 2:27:22 AM4/23/02
to
Hoekom word Kaapstad die Moederstad genoem?
Volgens ons toeristevereniging kom die naam van die Engelse vertaling van
die Griekse woord metropolis.
Metro beteken moeder en polis beteken stad.

Annette


Thys de Wet

unread,
Apr 23, 2002, 3:04:28 AM4/23/02
to
Issie soe nie Anette! Issie moederstad oorlat hie innie Kaap alles niege
maane vat om te gebee'!

Nei ma'! Djy moet lekke' wies hę!
Moet kô staat nonsis praat nie
Hie wassie grieke ga'wies voo' daai ou oppie côneh sy kęffie oepgemaak
'ittie!
Hoe roep hulle hom nou wee?
Oe dja! Djôdj hadjidakis! Ma hy's mossie h daakie nie! Hy's moss h ghriek!
Man djy wiet mos! Daai ouentjie va' sęwwin-llelewwin!

Ma' djy ken daam van ghriek hé!

Vi' my is bly 'it ma' grieks!

Lekka dag innie Ma se town! Is 'n Moese Town né!
Thys (effe kaaps) oppie Bos
"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
news:aa2v87$7ajh8$2...@ID-92016.news.dfncis.de...

Annette

unread,
Apr 23, 2002, 3:27:18 AM4/23/02
to
Soe lekkir soos h krekkir - dis watek altoos sę:))
Annette


Thys de Wet <th...@it.sun.ac.za> wrote in message
news:aa311r$2pqm$1...@news.adamastor.ac.za...

Kobus Pietersen

unread,
Apr 23, 2002, 2:34:13 PM4/23/02
to

Thys de Wet <th...@it.sun.ac.za> wrote in message
news:aa311r$2pqm$1...@news.adamastor.ac.za...

> Hie wassie grieke ga'wies voo' daai ou oppie côneh sy kêffie oepgemaak
'ittie!
> Oe dja! Djôdj hadjidakis! Hy's moss h ghriek!


> Ma' djy ken daam van ghriek hé!

> Lekka dag innie Ma se town! Is 'n Moese Town né!

Dja, en toe Griekeland die Olipiese Spele kry, toe sê ons maar "Athena se
ma se moer"!!


johanls

unread,
Apr 24, 2002, 6:01:36 PM4/24/02
to
Ek glo hulle het dit heel verkeerd. Dit is gebruik om die oudste stad van
`n land die Moederstad te noem, aangesien dit die moeder van al die ander
stede is. Klink vir my dit was `n Engelsman wat die verklaring geskryf het
en duidelik vergeet het dat dit Afrikaners was wat dit daardie naam gegee
het.

Annette <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
news:aa2v87$7ajh8$2...@ID-92016.news.dfncis.de...

Annette

unread,
Apr 24, 2002, 10:35:19 PM4/24/02
to
Jy kan ook reg wees Johan - maar dit is wat die toeristeburo te vertelle
het.
Nodeloos om te sę - hulle praat net Engels daar.
Annette


johanls <joh...@freemail.absa.co.za> wrote in message
news:3cc7a8d3$1...@batman.vip-za.com...

0 new messages